Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Candlewood Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir 14 Candlewood Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maritha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly baie lekker dit voel soos huis.

Tweede keer wat ons daar bly en vir ons is dit gerieflik en veilig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Maritha vir die resensie. Waardeer dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het, tot volgende keer. Groete Francois

14 Candlewood Guesthouse
Zelda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V

Friendly, modern and neat. Not suitable for disabled.

A very neatly managed and well-located guest house for people possibly supporting family members at the Netcare hospital around the corner. Please take note that this accommodation is not well suited to the elderly or disabled (meaning there are stairs and paths with stones, and walkers/wheelchairs will not work). No air conditioning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Thanks Zelda for your review. Appreciate you made use of our guesthouse. We take note of disabled access and will allow new alternative access (if required) for the elderly and disabled in the future. Air conditioning is seen as a priority to include soon. Regards, Francois

14 Candlewood Guesthouse
Drieka E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ons het heerlik gebly, die naweek het gevoel soos 'n mini-vakansie by 14 Candlewood Guesthouse. Gastehuis is pragtig en skoon en eienaars baie vriendelik. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Drieka,

Dankbaar dat julle die verblyf geniet het.

Waardeer julle resensie en hoop ons sien julle weer.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Grant V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V
Enkelreisiger

Comfortable and cozy.

We stayed with Francois for 1 night as we were moving into Woodlands Estate the following day. It was comfortable and cozy, and we would really recommend it as an accommodation option if you need to be in the Moreletapark area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Grant,

Thank you for choosing our guesthouse and we appreciate your review.

We hope you enjoyed your stay in Woodlands Lifestyle Estate.

Regards,

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Yvonne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike twee weke.

Ons twee weke se verblyf in 14 Candlewood Guesthouse oor die Kersfeesperiode was onvergeetlik. Die gasheer was baie verwelkomend en behulpsaam, en ons het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was pragtig skoon en smaakvol, met bedagsame besonderhede soos melk in die yskas, beskuit, tee, koffie en suiker. Die kompleks is 'n pragtige, veilige en rustige hawe, en die ligging was ideaal vir ons; alles wat ons wou doen was binne maklike bereik. Francois en Sophie was deurentyd baie gasvry, vriendelik, beskikbaar en belangstellend. Dit was soos om by vriende te bly. Sal nie twee keer dink om weer daar te bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Yvonne,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou en jou familie hier te kon akkommodeer. Dankie dat jy ons gastehuis gekies het en jou verblyf geniet het.

Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Baie seën vir jou.

Groete
Francois & Sophie

14 Candlewood Guesthouse
Wikus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

N stukkie tuiste weg van huis af.

Hierdie plekkie was die ideale stukkie hemel op aarde waar die engel van 'n vrou met die naam van Sophie ons welkom geheet het en aan alles moontlik gedink het om 'n oornag eenheid te ontskep in 'n huisie waar 'n mens kan tuis voel. Elke liewe ding was op sy plek, en maklik bekombaar. Ek het dadelik tuis gevoel en kon met gemak ontspan en vergeet van alles. Hierdie oornag was vir my soos 'n vakansie en 'n tuiste weg van die huis. Ek sal verseker weer die plekkie boek en beveel enige iemand aan om self bietjie weg te breek by 14 Candlewood Guesthouse. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Wikus,

Baie dankie, groot waardering vir die mooi resensie. Dankbaar dat julle ons akkommodasie geniet het.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Elaine W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie netjies, skoon en gerieflik. Ons sal vir seker weer by 14 Candlewood Gastehuis tuisgaan. Francois het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elaine,

Waardeer jou resensie en dankbaar akkommodasie geniet.

Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Lourens P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, stil atmosfeer, baie veilig.

Heerlik. Stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Lourens, baie dankie vir resensie, bly julle het akkommodasie geniet. Groete. Francois

14 Candlewood Guesthouse
Lynette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie, skoon, netjies, ruim en baie veilig.

Baie dankie vir 'n fantastiese diens. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Lynette,

Dankbaar dat jul die gastehuis geniet het en waardeer julle resensie.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Annemie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Dit was ons tweede keer dat ons hier gebly het en ek sal dit vir seker aanbeveel. Dit is in 'n rustige en veilige omgewing. Alles is baie netjies en daar is alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelike mense en laat mens op jou gemak voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best in Pretoria!

We arrived after a whole day at the hospital, to the lovely calming sound of the waterfall in the pool. The unit was neat and had a wonderful ambience. Everyone was so friendly and we felt at home instantly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Thanks Leonie,

We appreciate your review and the knowing that you enjoyed your stay.

Regards

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Julia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Veilig en baie mooi ingerig.

Ek en my 2 dogters het hierdie plekkie baie geniet! Daar was alles wat ons kon nodig kry en nog meer. Dankie Francois vir jou vriendelikheid en omgee. Jou plekkie is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Julia,

Waardeer jou resensie en wete jul het die akkommodasie geniet. Hoop ons sien jul spoedig weer.

Groete

14 Candlewood Guesthouse
Leocille N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leocille N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, skoon en veilige eenheid naby aan Netcare hospitaal.

Baie dankie Francois vir die vriendelike ontvangs, ons het 'n rustige nagrus gehad in julle stunning plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leocille, waardeer jou resensie.

Hoop sien jul spoedig weer.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Vinnig, gerieflik, veilig.

5 min vanaf Pretoria-Oos Hospitaal het jy 'n plek op 'n landgoed wat ons beplanning baie maklik gemaak het. Die gasheer het deurentyd verseker dat ons gemaklik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Andre,
Dankbaar dat jul ons gastehuis gebruik het en dat verblyf geniet het.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Salome S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense! Dankie, Francois.

Skoon en baie netjies. Het baie lekker gebly en die tuin is ongelooflik! Ontspan baie lekker langs die swembad onder die bome. Ligging is uitstekend en baie veilig. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Salome,

Baie dankie vir die mooi resensie. Bly jul het jul verblyf geniet. Sien spoedig weer.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Nelia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike mense wat jou ontvang.

Pragtige plek, skoon en netjies. Net wat ons van hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Nelia,

Dankie dat jul weer van ons gastehuis gebruik gemaak het, en dankbaar vir die resensie.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Jeanette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer is baie netjies, ruim en baie mooi. Ons het heerlik gebly en dit was baie naby aan Moreleta-kerk.

Baie dankie Francois dat jy ons afgelaai het by die kerk, julle is awesome gashere en die plekkie is voorwaar 'n pragtige juweel. Die beskuit was 'n blessing en die feit dat daar melk, koffie en suiker was vir 'n ekstra koffietjie. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jeanette,

Dankbaar dat julle die verblyf geniet het, hoop sien jul weer in die toekoms.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Charlotte L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Heerlik rustig.

Was naby eksamenlokaal en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Charlotte,
Waardeer jul resensie en bly gastehuis was naby alles.

Hoop sien jul weer.

Groete

14 Candlewood Guesthouse
Rienie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal, naby Mall en ook naby Netcare Pretoria -Oos.

Baie netjies, waardeer die koffie, melk en beskuit. Die kombuis het handig te pas gekom. Het ook baie veilig gevoel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Rienie,
Dankie dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het en ons waardeer jul resensie.
Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Cathrine H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine H
Gesin met klein kinders

Oulike verblyf in sekuriteitskompleks.

Kan lekker stap en swem. Groot area vir balspeel. Het die pragtige verblyf geniet - die beskuit en melk was baie waardeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Catherine, waardeer jou resensie.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Berine L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut tuis!

Pragtige eenheid, meer as genoeg spasie en in 'n netjiese, veilige estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Berine, waardeer dat julle ons gastehuis gekies het en die mooi resensie. Groete. Francois

14 Candlewood Guesthouse
Annette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek!

Francois, dankie dat ons vroeër kon inboek en dat jy ons op- en afgelaai het by die hospitaal. Julle het 'n mooi plek met alles wat nodig is. Ons sal verder vertel van julle plek. Uitstekende blyplek en gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Annette.
Dankie dat jul ons gastehuis gekies het, en bly ons kon help.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Joey S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies, ruim, rustig, veilig en baie mooi. Ons het heerlik gebly en dit was lekker naby aan Pretoria-Oos Hospitaal.

Kan 14 Candlewood Guesthouse beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Joey,

Dankie dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het.

Waardeer jou resensie.

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Lettie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Gasvry, skoon, veilig en 'n plek om aan te beveel. Naby Woodlands en die hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Lettie,

Waardeer dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het, en jul mooi resensie. Volgende jaar gaan ons saam na die konsert.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Jacques A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie mooi.

Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Jacques,

Dankie dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het.

Hoop om jul weer te akkommodeer.

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Peet V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en stil.

Baie netjiese stil gastehuis. Gerieflik naby PTA OOS Hospitaal, en Woodlands Mall. Sekuriteit is uitstekend. Sal beslis hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Peet, ek waardeer jou resensie. Sterkte vir julle.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Abri P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike warmte en professionele diens. Baie netjies en skoon. Dankie vir die gasvryheid.

Fantastiese plek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Abri,

Dankie, groot waardering vir jul resensie.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Danie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig. Baie netjies. Sal beslis weer daar boek.

Ons was baie vriendelik ontvang. Plekkie is baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Danie.

Ek is bly jul het verblyf geniet en waardeer jul resensie.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Heleen H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen H
Gesin met tieners

Pragtig!

Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Heleen, ek waardeer dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het en jul resensie.

Groete, Francois.

14 Candlewood Guesthouse
Jaap N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap N

Super skoon, baie netjies, baie vriendelik.

Dit is regtig 'n baie netjiese en praktiese plek, die moeite werd om te ondersteun. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Jaap vir die resensie, waardeer.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Willie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, netjiese en veilige verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Francois en Sophie Retief is twee innemende en uiters hulpvaardige mense wat hulle gaste op hulle gemak laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Willie vir julle resensie. Groot waardering dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het.

Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Islay-jane V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Islay-jane V
Gesin met klein kinders

Beautiful spot in the city.

A beautiful, well-equipped cottage located in a lovely secure estate just around the corner from the hospital (which is why we were in PTA) and a couple of malls, it was perfect for our purposes. Excellent value for money! The owners are friendly and helpful yet unobtrusive. I would definitely go there again. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Thanks Islay-jane, appreciate your review.

All the best!

Regards
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Heibo M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heibo M

Onsettend mooi en baie gemaklik.

Fenominale verblyf, en 'n great omgewing en mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Heini, vir die resensie. Ons waardeer dit. Dankie dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Karina G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker veilige en skoon blyplek.

Ons sal beslis weer teruggaan as ons Gauteng besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Karina,

Ek waardeer jul resensie.

Dankie dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het. Hoop sien weer in die toekoms.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Meisie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie T
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Alles wat mens benodig vir oorslaap, naby genoeg aan winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Meisie vir jou resensie. Bly jul het dit geniet, hoop sien weer!

14 Candlewood Guesthouse
Anna-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was heerlik om daar te bly! Die gastehuis is smaakvol ingerig en gerieflik. Ons is vriendelik onvang en Francois het seker gemaak alles is in orde met ons. Dit is veilig en gerieflik naby alles. Beveel die plek ten sterkste aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Annamarie, vir julle resensie. Waardeer dat jul van ons gastehuis gebruik gemaak het. Sterkte vir julle en hoop sien weer in toekoms. Groete, Francois.

14 Candlewood Guesthouse
Isabella L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik mooi.

Baie vriendelik en ongelooflik mooi. Gemaklik met klein kinders. Dit is die lekkerste bed (matras) ooit. Heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir resensie, waardeer.

Hoop sien binnekort weer.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Ian B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful and calmness.

Great and friendly hosts. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Augusta V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Augusta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en ruim

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Augusta vir resensie waardeer.

Bly dat van ons gastehuis gebruik gemaak het. Hoop sien jul weer in die toekoms.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Dalene J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë, netjies en veilig.

Baie dankie vir vriendelik diens en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dalene,

Sterkte vir julle en hoop ons sien weer.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Anina W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

7-ster plek, ligging, ontvangs en smaakvolle interieur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Anina,
Waardeer julle resensie en ek is dankbaar dat jul die akkommodasie geniet het.
Sterkte vir julle en hoop ons sien weer in toekoms. Laat weet aan al jul mense dat dalk PTA toe moet kom.
Candlewood gastehuis groete.
Francois Retief

14 Candlewood Guesthouse
Gj B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj B
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, pragtig gemeubileer en almal baie gasvry.

Baie dankie François en gesin vir die hartlike verwelkoming en gasvryheid. Die eenheid is pragtig gemeubileer en het alles en meer wat jy benodig. Die kompleks is pragtig en en baie veilig. Ons sal julle vir seker weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Elani, ek waardeer julle resensie en ek is bly jul het die akkommodasie geniet.
Sterkte en tot weersiens.
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Eslo M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eslo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met gasvrye, warm en vriendelike eienaars.

Ons is vriendelik ontvang en alles was gereed en skoon vir ons in die wooneenheid. Topgehalte-akkommodasie geleë in die pragtigste tuin met baie goeie sekuriteit. Het baie welkkom gevoel en Francois het heerlik met ons gesels. Baie dankie. Sal beslis weer terugkom as ons in daardie deel van die land is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Eslo, dit was lekker om jou te ontmoet en dankie vir die mooi resensie.
Sterkte met jou goeie werk en ek hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Lea O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Ons is vriendelik ontvang. Eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Dit is veilig en rustig. Baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Lea vir die resensie.

Waardeer en hoop sien spoedig weer.

Groete

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Danie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, gerieflik, sentraal en diens is gasvry en vriendelik.

Goeie waarde vir geld. Uitstekende ruim akkommodasie teen ‘n billike tarief binne ‘n boomryke veiligheidskompleks met baie paadjies om te stap. Baie naby die hospitaal en dokters waar my vrou behandel moes word. Beslis my voorkeurverblyf in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Danie waardeer jou resensie.

Sien uit om jou mense weer te ontvang

Groete,

Francois

14 Candlewood Guesthouse
Anna S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Friendly people, nice, clean and a safe place to stay.

If needed we shall stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Thank you Anna, appreciate your review. Hope to see again.
Regards
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Eddy C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very refreshing and beautiful place.

Guesthouse in lifestyle estate, very secure, peaceful, beautiful gardens, no power cuts, because it's close to Netcare Pretoria East hospital and is connected to hospital grid. The hosts are very friendly. Very close to 2 big shopping malls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Thank you Eddie, for the review. As per your latest booking, see you soon for even longer stay.
Regards,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed gemeubeleer asook veilige en pragtige omgewing.

Die eenheid getuig van die goeie smaak van die eienaars, mooi uitsig oor die tuin en swembad. Wat vir seker nie goed was nie, is dat ons die hele tyd sonder krag was en die eienaar het vir ons kerse gegee vir lig. Mens sou tog verwag het dat enige gastehuis in hierdie prysklas, alternatiewe beligting sou verskaf,soos gaslampe. Ook sou ons 'n fles met warm water waardeer het, om iets te drinke te kon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Gert, vir die resensie.
In die verlede was ons nooit deur beurtkrag geraak nie aangesien dit blyk dat ons saam met die hospitaal se zone val. dHierdie kragonderbreking het ons onkant gevang tydens jul verblyf, en dit is die eerste keer. Weereens jammer vir ongerief, maar dit was buite ons beheer.
Sederdien het ons aanvaar dat dit weer kan gebeur en is voorbereid daarop.
Ons hoop ons kan jul weer in toekoms ontvang.
Groete

14 Candlewood Guesthouse
Annemie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met klein kinders

Veilige en rustige atmosfeer!

Dit was heerlik om daar te oornag. Baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Annemie en baie sterkte vir julle.
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Danie S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is ruim, skoon, stil en veilig en diens uiters vriendelik en hulpvaardig.

Geleë op 'n veilige, boomryke en stil landgoed naby groot winkelsentrums en Pretoria Oos Hospitaal. Akkommodasie is ruim, skoon en privaat geleë langs swembad in lowerryke tuin met privaat stoep vir rustige kuier. Ontvangs en algemene diens uiters vriendelik en akkommoderend in alle opsigte. Sal nooit weer elders bly in die Ooste van Pretoria nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Abel waardeer.
Sien uit om van jou mense weer te kan ontvang.
Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Magda F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ontvangs was vriendelik. Die akkommodasie was netjies. Was regtig aangenaam verras. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Magda. Ons waardeer dat julle van ons gastehuis gebruik gemaak het.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Amanda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt very welcome and enjoyed the garden and pool very much.

We enjoyed staying at Candlewood. The facilities were good and close to the hospital.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Amanda, ek waardeer dat jul van ons gebruik gemaak en dit geniet het.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Mariska P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Saam met vriende

Gemaklik, rustig, netjies, vriendelik en mooi.

Wow, die vrede en rustigheid wat jy ervaar by Candlewood Guesthouse is wonderlik. Dit is rustig, veilig en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles is baie netjies en ons het vars en uitgerus gevoel na ons kuier by julle. Dankie Francois en gesin vir julle vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Mariska, waardeer dat jul van ons gebruik gemaak het.
Tot weersiens
Ons almal by 14 Candlewood Guesthouse

14 Candlewood Guesthouse
Adele L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Uitmuntende waarde vir geld.

Baie netjiese en ruim plek vir 'n billike prys in 'n fantastiese lifestyle estate! Eienaar het ons dadelik tuis laat voel. Sal dit definitief aanbeveel. 'n Goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Adele, ek is bly jul het verblyf geniet. Tot volgende keer. Groete, Francois.

14 Candlewood Guesthouse
Pieter D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veilig en smaakvol, voorwaar die moeite werd.

Ons was voorwaar verras, 'n smaakvol gemeubileerde woonstel, veilige area en by verre die beste waarde vir geld. 'n Klipgooi van die hospitaal af maak dit nog gemakliker. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Beste Pieter,

Dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Hoop ons sien julle weer.

Groete
14 Candlewood Guesthouse

14 Candlewood Guesthouse
Andries F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, baie veilige area. Die verblyf ook baie huislik en gemaklik.

Met ons aankoms is ons baie goed ontvang, en al was dit buite ons beheer om die area vroeër te verlaat, was daar begrip vir ons omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Andries,
Tot volgende keer.
Groete,
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Tiaan J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met klein kinders

Baie veilig en netjies.

Dit is regtig 'n baie netjies en veilige gastehuis met baie vriendelik eienaars. Dit is regtig 'n gastehuis waar jy waarde vir geld kry. Baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Dankie Tiaan vir resensie waardeer. Hoop ons sien weer.

Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Sarel S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyster-oornagplek met vriendelike eienaars.

Candlewood 14 is ‘n 5-ster-oornagplek. Dit is in Woodlands Lifestyle Estate-sekuriteitskompleks. Dit is om die draai van Pretoria-Oos Hospitaal en Woodlands-inkopiesentrum en regoor Morlettapark NG kerk. Ek kan die plek ten sterkste aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Sarel,

Baie dankie waardeer, sien uit na volgende keer.

Groete
Francois & Sophie

14 Candlewood Guesthouse
Mirna S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mirna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gemaklike verblyf en perfek geleë.

Die eenheid is pragtig ingerig en die eienaars is baie gasvry en vriendelik. Dis ideaal geleë naby hospitale en besigheidsentrums. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Mirna,
Dankie dat jul ons gekies het, waardeer.
Groete
Francois

14 Candlewood Guesthouse
Tharina J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Baie bekostigbaar, gerieflik en privaat.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer van 14 Candlewood gebruik maak. Hierdie is ‘n heerlike oornag-akkommodasie vir enige persoon wat die Ooste van Pretoria besoek. Baie veilig en lieflik ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Candlewood Guesthouse se terugvoer

Baie dankie waardeer, vooreg om jul te kon akkommodeer. Sien uit om weer te sien

14 Candlewood Guesthouse
Vanaf
R1 280
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Candlewood-weg 14, Woodlands, Pretoria, 0072, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2263103b8a1e66244cf8eefe8ec9bc674ca26fb9353251ecac1ca3890fca97545c3d882689646b63d979df1bd9ea6c5363cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 3 mense 61 5 1 5 14 Candlewood Road Woodlands 0072 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.823483 28.306783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem