Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Hibiscus Chalets

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 38 resensies vir 14 Hibiscus Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Volentey T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Volentey T
Gesin met klein kinders

Awesome.

Best place to stay. Our visit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Dear Volentey,

Thank you very much for the positive feedback. We are very happy to hear that the accommodation met your expectations. It was lovely having you and your family as guests in Hibiscus Chalets and we hope to see you again soon. All the best for 2023.

14 Hibiscus Chalets
Febe S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe S
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het baie lekker gebly.

Lekker kompleks met winkels baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Febe. Altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was met die akkommodasie wat ons bied. Julle was wonderlike gaste en ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Alles wat mooi is vir julle vir 2022!

14 Hibiscus Chalets
Linda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ek sal voorstel dat daar 'n lang spieel ingesit word. Is ongemaklik, die klein spieëltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Linda,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal verseker kyk na die spieels in die eenheid en jou advies neem daarmee.

Was lekker om julle in Hibiscus Chalets te kon verwelkom.

Kom asseblief weer.

Mooi bly tot dan.

14 Hibiscus Chalets
Jacques S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best anniversary ever.

We truly enjoyed our stay. It was neat, peaceful and safe. We have already referred the place to our family and friends. Real value for money and we will definitely return in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Dear Jacques,
Thank you very much for the positive feedback. We are so glad to know that you enjoyed your stay and your special celebration - congratulations on your anniversary! It was a pleasure to welcome you at our accommodation and we hope to do so again in future. Thank you very much for the referral as well!
Kind regards,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Bernice M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M
Gesin met tieners

Great place to stay.

Very happy with the chalet. Just a little far from the major attractions. Close to the taxi rank so a little noisy at times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Dear Bernice,

Thank you very much for your feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us. We were very happy to have you.

Kind regards,

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Nicole E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole E
Saam met vriende

Beste vakansie ooit.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die area is bitter mooi, die huisie was pragtig en baie netjies en skoon. Die uitsig oor die see is wonderlik. Strand is ook baie netjies en mooi. Kliëntediens was ook 10 uit 10. Ons het ons vakansiehuisie gekry! Sal dit aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Nicole,

Sjoe, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is wonderlik om te weet dat julle die vakansie by die see geniet het en dat die akkommodasie wat ons verskaf 'n aandeel daarin gehad het. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons sal julle baie graag weer wil verwelkom in Hibberdene in die toekoms. Julle "vakansiehuisie" sal reg wees vir julle as julle weer wil kom kuier.

See-groete,

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Willem K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As mens rustig wil wees en nie gepla wil word deur skoonmakers nie is dit die plek.

As dit reën is die krag af. Eric is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gekuier omdat ons nie baie beweeg nie en hou van stilte en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Onica G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Onica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike eenheid, naby winkels en strand.

Die dorp het baie agteruit gegaan sedert my laaste besoek 'n paar jaar terug. Ons het 'n paar keer winkels en strand toe gestap, en het veilig gevoel (ons het nodige veiligheidsmaatreëls gevolg). By die winkels is 'n onaangename reuk. Dit was die ergste. Verder is dit 'n goeie ligging en die eenheid is regtig baie goed toegerus, lekker om die see te sien en hoor uit vanuit die eenheid. 'n Paar fotos op die webtuiste is bietjie misleidend, definitief uit 'n ander eenheid geneem. Maar dit was steeds 'n lekker vakansie. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Onica. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat julle 'n lekker vakansie gehad het by die see. Dit was lekker om julle as gaste te kon verwelkom en ons hoop om julle gou weer te sien.

14 Hibiscus Chalets
Yolandi V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld, stunning verby, sal enige tyd aanbeveel.

Het ons vakansie terdeë geniet, al die belangrikste is in die woonstel, net die nodigste, kort niks meer as dit vir ’n wegbreektyd nie. Waarde vir geld, veiligheid en opsigters te alle tye beskikbaar en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Yolandi,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle die vakansie by die see geniet het en dat julle tevrede was met die akkommodasie. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle baie graag weer wil ontvang by Hibiscus Chalets. Ek dra die positiewe terugvoer ook aan Eric oor. Mooi bly, tot volgende keer.

14 Hibiscus Chalets
Yolandi G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Saam met vriende

Dis mos lekker by die see.

Ons het heerlik gekuier en uitgerus vir 'n paar dae. Die eenheid was mooi skoon en alles wat ons wou gehad het. Ons moes baie laat incheck en was baie vriendelik geakkommodeer deur Eric. Ons sal beslis die eenheid aanbeveel vir enige iemand wat vir n paar dae wil weg kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Yolandi,

Baie dankie vir die terugvoer!
Ons is baie bly dat julle die paar dae by die see baie geniet het.
Julle was wonderlike gaste en ons sal julle graag weer wil verwelkom in die nabye toekoms!

Mooi week vir julle verder!

14 Hibiscus Chalets
Bokkie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bokkie D

Not at all as adverised.

200 m from unsafe beach. Advised by all not to go to. Main beach 600m away also unsafe to walk. Unit 13 balcony facing ugly tin roofs etc. slight sea view on far left. Noisy trucks taxis etc. no piece and quiet. Hiberdene also unsafe according to local residents. Swimming pool area was nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Gesin met tieners

Goed geleë, baie mooi uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Nadia

Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het die vakansie geniet. Kom besoek ons gerus weer.

Groete

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Charlene F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Gesin met klein kinders

Pret en rustig.

Wonderlike netjiese plekkie. Sou dalk meer sitplek binne wou hê, die een bank was perfek vir twee mense en 'n kind, maar vir groter groepe dalk 'n probleem. Almal was vriendelik. Naby aan strand geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Charlene

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling. Ons is baie bly dat julle die vakansie en ons akkkommodasie baie geniet het. Julle was wonderlike gaste en ons ontvang julle graag weer.

Groete

Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Marlize S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S

Gerieflik en ontspannend.

Vriendelike en hulpvaardige agente. Netjies en skoon. Lieflike see-uitsig. Baie ontspannend. Eie braaier en vol DSttv-pakket 'n aanwins veral in reënweer. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Marlize

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jammer die weer het nie saamgespeel nie, maar bly julle kon darem steeds ontspan en die geriewe geniet. Julle was wonderlike gaste en ontvang julle graag weer in die toekoms.

Mooi bly tot dan.

Groete

Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Bennie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie F
Gesin met klein kinders

Awesome!

Baie lekker, netjies en skoon en naby alles, ek sal enige tyd weer Hibiscus Chalets toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Bennie,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het!
Julle was wonderlike gaste en ons sal julle graag weer by ons verwelkom in die toekoms!
Groete,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Yolandi B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie, lekker groot, en regtig waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly in die plekkie, dit is naby aan die winkels asook die see. Die strand self is ook lekker en Jolly Roger wat so naby is maak dit ideaal. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Yolandi,

Baie dankie vir jou terugvoer! Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was met die akkommodasie wat ons aanbied. Waarde vir geld is juis waarna ons streef en ons bly as julle dit ook so ervaar het.

Dit was vir ons baie lekker om julle in Hibberdene te kon verwelkom en ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Vriendelike groete,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Sindie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindie L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Baie dankie. Dit was 'n baie lekker tyd saam my gesin. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Sindie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is regtig baie bly dat julle die kort vakansie by die see baie geniet het en dat julle tevrede was met die akkommodasie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle gou weer by Hibiscus Chalets te verwelkom! Hoop jy het 'n mooi week verder.

Groete
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Anne-marie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie N
Gesin met tieners

Wonderlike see-uitsig en die eenheid was met al die nodige uitgerig.

Sal beslis die eenheid aanbeveel vir gesinne wat tevrede is met skoon en netheid. Alles is daar wat nodig is soos skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die 2 badkamers was 'n bonus. Sit op die balkon en braai terwyl jy na die see staar. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Anne-marie! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons akkommodasie aan ons gaste se verwagtinge voldoen het. Ons hoop om julle sommer gou weer in Hibiscus Chalets te verwelkom!

14 Hibiscus Chalets
Sunitha M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunitha M
Gesin met tieners

It was lovely.

It was a safe and secure holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Dear Sunitha,

Thank you very much for your feedback! We really enjoyed having you at Hibiscus Chalets and hope to see you again soon.

All the best to you and your family for 2019.
Kind regards,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Bonnie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie P
Gesin met tieners

Die eenheid was baie netjies en het 'n pragtige see-uitsig en is in 'n veilige kompleks met 'n toe hek.

Die eenheid was goed toegerus en het 'n pragtige see-uitsig. Ongelukkig is dit nie loopafstand van die see nie en die area waarin die chalets geleë is is ook nie van die veiligste nie. Die eenheid is wel geleë in 'n kompleks met 'n elektroniese motorhek wat mens veilig laat voel sodra jy by jou kompleks kom. Die onderdakstoep gedeelte maak verder dat ons die eenheid wel sal aanbeveel aangesien mens kan kuier al reën dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Bonita,

Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle graag weer in die toekoms by Hibiscus Chalets verwelkom!

Voorspoed vir 2019!

14 Hibiscus Chalets
Marlize C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize C
Gesin met tieners

Die verblyf was baie aangenaam en kan beslis aanbeveel word.

Dis 'n netjiese plek en gerieflik geleë. Die woning het alles in wat jy nodig het en 'n huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Marlize,

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het en dat julle tevrede was met die verblyf in Hibiscus Chalets. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Baie voorspoed vir 2019 vir jou en jou gesin!

Vriendelike groete,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Susan V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Alles was baie mooi skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Susan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer in Hibberdene. Julle was wonderlike gaste en die terugvoer van Eric is dat julle graag weer sal terugkom, waaroor ons ook baie bly is. Ons hoop dat julle die vakansie geniet het en dat ons julle gou weer sal sien.

Groete,

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Lourens D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die chalet was baie netjies en gerieflik. Alles wat jy benodig was daar. Die bed en kussings was baie gemaklik. Ons sal Hibiscus Chalets aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Lourens,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die tydtjie by die see geniet het en dat ons akkommodasie aanvaarbaar was vir julle. Ons sal julle graag weer akkommodeer in die toekoms. Weereens dankie vir hulle bespreking en ondersteuning.

Groete,

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Gawie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S
Gesin met klein kinders

Hibiscus Chalets kompleks baie netjies en skoon, maar kan nie dieselfde sê vir die area nie.

Positief: Verblyf by Hibiscus Chalets was baie netjies en skoon en die kliëntediens was uitstekkend. Negatief: Omgewing is vuil en verwaarloos, nie 'n groot verskeidenheid van die nodige winkels nie (meeste baie vuil) en toegang tot strand is net beskikbaar per voertuig as gevolg van die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Gawie,

Baie dankie vir julle verblyf en terugvoer. Ongelukkig is Hibberdene nie immuun teen die verval wat alle klein dorpies in Suid-Afrika affekteer nie. Ek is egter bly dat julle tevrede was met die akkommodasie en met ons diens. Dit is al wat ons direk kan beheer.

Mooi naweek vir julle.

Groete,

Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Franco S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Skoon en netjiese verblyf.

Hibiscus Chalets is voorwaar goeie waarde vir geld. Eric en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die lekker groot stoep wat uitkyk op die see maak dit sommer baie lekker om buite te sit en kuier. Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Franco,

Jy weet nie hoeveel jou terugvoer vir one beteken nie! Baie dankie. Ons probeer regtig om goeie, bekostigbare akkommodasie te verskaf aan families wat 'n lekker see-vakansie wil hou. Ons is bly dit is wat julle ervaar het en sal julle baie graag weer wil akkommodeer in Hibberdene. Ek het ook die terugvoer deurgegee na Eric.

Vriendelike groete,

Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Marina L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel gerieflik netjies. Pragtige uitsig.

Die omgewing voel onveilig. Kan glad nie strand toe stap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Marina,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met ons diens en dat julle voel dat julle waarde vir geld gekry het met die huur van die eenheid.
Ons is natuurlik jammer om te hoor dat julle nie veilig gevoel het gedurende julle verblyf nie. Gaste en mede eienaars stap gereeld strand toe deur van die onderste hek gebruik te maak. Ongelukkig is misdaad oral 'n groot probleem en 'n realiteit in Suid-Afrika. Binne die kompleks doen ons wat ons kan om al die gaste se veiligheid te verseker - behalwe vir die elektriese heining om die kompleks wat gekoppel is aan 'n Sekuriteitsfirma se reaksie eenheid, was daar ook 'n sekuriteitswag aan diens van 18h00 tot 06h00 in Desember om die kompleks te patroleer in die nag. Ons sal bly wees om te hoor wat julle voel ons meer kan doen rondom sekuriteit in die toekoms.

Vriendelike groete,
Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vian H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat 'n mens nodig het.

Plek veilig en mooi see uitsig. Alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Vian,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle wegbreek by die see geniet het en dat die akkommodasie aan verwagtinge voldoen het. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien!

Groete,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Doreen V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen V
Gesin met tieners

Amazing view, gesellige plekkie, baie skoon en netjies. Alles daar wat nodig is. Definitief waarde vir jou geld.

Die uitsig vanaf die woonstelletjie is letterlik van alle kante af. Dis goed ingerig, baie netjies en naby aan alles geleë. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat daarvan gebruik wil maak. Die feit dat ek my hondekinders kon saamvat was 'n pluspunt en ek sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Doreen,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat julle die wegbreek geniet het en dat die akkommodasie na wense was. Dit was regtig lekker om julle as gaste te kon hê en ons hoop om julle gou weer te sien.

Mooi week vir julle verder.

Groete

Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Ina N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, skoon en alles wat jy nodig het.

Die eenheid was baie netjies en sal enige tyd dit aanbeveel. Baie dankie aan Eric wat ons kon kontak met enige vrae en hy dit vinnig kon oplos. Sal net voorstel dat daar 'n aircon in die unit gesit moet word vir die baie warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat julle die tydjie by ons woonstel geniet het. Ons neem kennis van julle voorstel en sal dit verseker oorweeg. Dit is altyd lekker om terugvoer te ontvang oor ons gaste te ervarings en wat ons kan doen om dit te verbeter in die toekoms!

Kom asseblief gou weer.

Groete,
Hibiscus Chalets bestuur

14 Hibiscus Chalets
Danie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie netjies en die eienaars was baie verwelkomend. Ons sal weer Hibuscus Chalets besoek.

Die verblyf was netjies en skoon. Die geriewe was als op die perseel en die kinders het hulleself baie geniet met die swembad, wat elke dag gediens was. Die strand is ook loopafstand wat dit gerieflik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Danie,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is baie bly dat julle die vakansie by die see geniet het en dat die akkommodasie aan julle behoeftes voldoen het.
Dit was regtig 'n plesier om jou en jou familie as gaste by ons te kon he en ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie voorspoed vir 2017!
Vriendelike groete
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Desire O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desire O
Saam met vriende

Baie mooi plek met alles wat jy nodig het.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Baie oulike en skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Desiré,

Baie dankie dat jy tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie bly dat julle die tydtjie by die see geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Hibiscus Chalets

14 Hibiscus Chalets
Felicity J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicity J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

14 Hibiscus Chalets se terugvoer

Hallo Felicity. Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie bly dat julle die tydtjie by see geniet het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Hibiscus Chalets.

14 Hibiscus Chalets
Riaan L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gebly met 'n pragtige uitsig oor die see.

Pragtig en skoon. Baie lekker gebly en die mooi skoonheid van die see ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Nice and cozy accommodation.

Great value for money. Clean & well equipped accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met tieners

Skoon en netjies, met alles wat jy nodig het.

Verblyf was aangenaam! Daar was alles wat ons nodig gehad het, en dit is stapafstand van die strand en winkels. Tanya was baie vriendelik en behulpsaam; sy het geweet ek kan haar enige tyd skakel as ek iets nodig gehad het. Sal verseker weer Hibiscus Chalets gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza A - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liza A
Gesin met klein kinders

Chalet and stay were lovely

Chalet and stay were lovely. only issue is that the chalet is too close to main road so quite bit of traffic noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary Q - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary Q
Gesin met klein kinders

Aangename plekkie.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R925
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hibiscus Chalets, Marlinrylaan, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzM1ZTllLTM2YmMtNGE1ZS1hYzQ1LTA3NDI3YjgyZjhiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Hibiscus Chalets Marlin Drive 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.577593099138 30.57256937027