Dolfynkus Akkommodasie by 14 Imithi | LekkeSlaap
+14
+14

14 Imithi

Selfsorg
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Imithi, , Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

14 Imithi is 'n stylvolle woonstel wat in Zimbali Beach Estate in Ballito geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge aan die Noordkus.

Die woonstel is smaakvol ingerig en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetkamertafel het sitplek vir 8 mense met 'n gemaklike rusbank in die sitkamer en 'n platskerm-TV met volle DStv. Daar is ook gratis WiFi oral op die perseel beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot 'n dek waar gaste lekker kan kuier met stoepmeubels, 'n Weber- en gasbraai tot hul beskikking.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • 14 Imithi, , Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Imithi, , Ballito, 4401, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMTU0Y2Q4LTUxYjItNGZkNC04MTFhLWNhNDI0MjliZTc1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 800  per nag (plek vir 6) 14 Imithi Zimbali Beach Estate 4401 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.547691529498 31.211387216988
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za