14 Montego Bay at Caribbean Estates
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caribbean Landgoed, Rennies Strand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
14 Montego Bay at Caribbean Estates bied selfsorgverblyf op ’n privaat landgoed in Rennies-strand. Die landgoed grens aan die Umtamvuna-rivier en bied direkte toegang tot die ongerepte strand.
Die eenheid het ’n hoë plafon, lugversorging, dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, ’n TV en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Dié kamer lei na ’n privaat balkon met ’n uitsig oor die area en die see. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel ’n badkamer wat ’n stort en ’n aparte toilet het.
Die kombuis is met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, yskas-vrieskas, oond, stoof met ’n suigwaaier en ’n konveksie-mikrogolf. Die sitarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 6, sagte rusbanke en lei na ’n balkon met gasbraaigeriewe.
Die landgoed spog met 3 swembaddens, ’n tennisbaan en veilige parkeerplek vir voertuie. Daar is verskeie landskapsroetes deur die pragtige bewarea waar daar ook volop voëllewe is.
Die Wild Coast Sun and Wild Waves Water Park is 3 km vanaf die landgoed en daar is verskeie plekke om te besoek en om by te eet in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by 14 Montego Bay at Caribbean Estates sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Caribbean Landgoed, Rennies Strand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Montego Bay at Caribbean Estates het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caribbean Landgoed, Rennies Strand, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom