14 on Neville

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdakhuis in ’n inheemse tuin. Dié huis is in ’n rustige buurt in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante.

Die verblyf is ideaal vir ’n paartjie wat op soek is na luukse, gerieflike verblyf met ’n Afrika-gevoel. Verblyf word in 2 gaste-suites gebied wat elk ’n en suite-badkamer met ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en ’n TV met Netflix het.

Daar is ’n rivier en ’n vuurput aan die onderkant van die groot tuin, wat al in verskeie inheemse tuinskoue was. Geniet die geluide van die natuur en die nabye waterval.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 14 On Neville gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za