14 Villa Louise

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

14 Villa Louise is 'n selfsorgwoonstel in Nelspruit langs die Nelspruit MediClinic.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 'n kleuter of baba. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bababed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n badkamer en 'n sitkamer. Die woonstel het 'n lieflike uitsig en is in 'n sekuriteitskompleks geleë.

Die kombuis is oopplan en volledig toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond en yskas-vrieskas. In die leefkamer is daar 'n TV met DStv en 'n balkon met asemrowende uitsigte. Linne word voorsien, maar nie handdoeke nie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is stapafstand vanaf Nelspruit Medi Clinic en 'n winkelsentrum met 'n apteek, gimnasium, restaurant en wassery. Besienswaardighede naby ons sluit die jaarlikse Innibos Kunstefees, Krugerwildtuin (50 km), KM-lughawe, Riverside Mall en Casino en die geskiedkundige dorp Barberton (45 km) in. Dit is sowat 2 ure se ry van Maputo in Mosambiek en van Swaziland af.

Slaapplek

'n Bespreking by 14 Villa Louise sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 14 Villa Louise gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false