Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

141 Goble

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umhlanga, maar ook ver genoeg om die stilte te waardeer. Dit is in lowerryke strate geleë, weg van die skares af. Hier is heelwat om jou besig te hou. Dit is naby die stadion-area, pragtige parke en goue strande.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens beskikbaar), 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrgolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n gerieflike lessenaar en gratis WiFi-toegang. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Die kombuis lei na 'n privaat binnehof met braaigeriewe. Die eenheid is op die eienaar se perseel, maar het 'n aparte ingang en privaat parkeerplek in 'n motorhuis. Die enheid het ook sy eie alarm met 24 uur-reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by 141 Goble sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 141 Goble
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 141 Goble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjBmNmEyLTkwYzEtNDdiNy1iZjgzLTVkZjAyMTFkN2JhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 141 Smiso Nkwanyana Raod Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.82088 31.021188