Bela-Bela Akkommodasie by 143 Zebula | LekkeSlaap
+30

143 Zebula

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

143 Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, natuurreservaat en gesondheid-spa, en is op 1600 ha-bosveld in die Waterberge se skadu geleë.

Dié unieke huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste en tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde badkamer het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.

Daar is 'n leefarea op die boonste verdieping met 'n kombuis wat volledig toegerus is, ingeboude kroeg en 'n houtdek met 'n ingeboude braai en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, potte en panne. Daar is 'n gaskaggel en 'n platskerm-TV met DStv in die sitkamer.

Die onderdakkuierarea bied 'n ingeboude braai-area, etenstafel, stoele en 'n mooi uitsig. Die boonste dek het 'n sitarea met stoepmeubels en 'n lieflike uitsig op die Waterberge en oor die Pythondam waar visarende is - ideaal vir voël- en wildkyk.

Daar is ook 'n swembad, boma en vuurput. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 143 Zebula sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFWCPECnuovCV8XYpw28VzXvgRpvkbhhfXIc9njjHr5PAfGwlx3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) Farm 534 Bela Bela Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.764999288788 27.949918785914
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za