LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 144 Op Veld | LekkeSlaap
+23

144 Op Veld

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veldstraat 144, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

144 Op Veld bied ontspannende verblyf in Glen Marais, Kemptonpark.

Gaste kan kies tussen 3 van die kamers in die hoofhuis wat lei na ’n stoep en elke kamer bied verblyf aan 2 gaste. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed (1 kamer het 2 enkelbeddens) en ’n en suite-badkamer met ’n stort (private badkamker vir elke slaapkamer).

Die kamers deel ’n gemeenskaplike kombuis, leefarea, en sitarea met ander gaste (eienaars deel nie hierdie areas nie). Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt word teen ’n ekstra koste op versoek voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan in die tuin ontspan.

144 Op veld is 2,5 km vanaf die Cavendish Glen-winkelsentrum en die Glen Balad Mall, wat verskeie winkels en restaurante bied, asook 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Veldstraat 144, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veldstraat 144, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b9817c40767353d4f04a83d98809ad4c3735255db3e3b9c74fc45ca62a0921b43f57fe1fb8d54c548e372b71a44cf275b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 144 Veld Street Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.07 28.2481
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!