147 on Adderley

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis bottel wyn en 'n sak houtskool brikette. Geldig vanaf 2 Okt 2019 tot 31 Des 2020.

Beskrywing

147 on Adderley is 'n ouwêreldse selfsorghuis in Oudshoorn. Dié pragtige dorp is langs die gewilde Kaapse Roete 62 en spog met die grootste volstruis-populasie in die wêreld op verskeie uitstekende volstruisplase in die dorp.

Verblyf word in 3 slaapkamers gebied en daar is slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Addisionele geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, braai-area en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Kangogrotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudshoorn Gholfklub, Kango Volstruis-skouplaas, Kango Wildsplaas en voetslaanroetes in.

Slaapplek

'n Bespreking by 147 on Adderley sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 147 On Adderley gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Ontvang 'n gratis bottel wyn en 'n sak houtskool brikette. Geldig vanaf 2 Okt 2019 tot 31 Des 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za