15 Cormoran
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
15 Cormoran bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die woonstel is in die Cormoran-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë en het 'n uitsig oor die tuin en die swembad.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet, en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die gaste-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n balkon met buitemeubels lei. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met 'n yskas, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en daar is lugversorging in die woonstel.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en wassery, en gaste het toegang tot 'n onderdakparkeerplek agter sekuriteitshekke. Die woonstel word daagliks, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, skoongemaak.
Slaapplek
’n Bespreking by 15 Cormoran sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 89
Jaar gelys 4
Ligging
- Lagoon-rylaan 80, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 80, Cormoran, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom