Humansdorp Akkommodasie by 15 Du Plessis | LekkeSlaap
+8
+8

15 Du Plessis

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Du Plessis-straat 15, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Humansdorp-verblyf heet jou welkom by 15 du Plessis wat in die hartjie van Humansdorp geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n rustige, bekostigbare wegbreek uit die besige Jeffreysbaai.

Die verblyf beskik oor 'n hoofhuis en 2 goed toegeruste oopplan-woonstelle wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Albei eenhede het privaat ingange, volledige en suite-badkamers en kombuisies. Geriewe in die kamer sluit TV's met sekere DStv-kanale en WiFi in. Dit lei na 'n tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer, 2 slaapkamers en 'n volledige en suite-badkamer.

15 du Plessis is stapafstand van die middedorp met verskeie winkels en Le Chameleon, 'n dagrestaurant. Humansdorp is net 15 minute se ry vanaf Fountain Mall en 20 minute se ry van die pragtige strande St Francisbaai, Jeffreysbaai en Oesterbaai af. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 60 minute se ry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 15 Du Plessis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Du Plessis-straat 15, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Du Plessis-straat 15, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MTY4MWQ4LTEzOTYtNDEwNy1hMjAyLTFmOTkyZWNlY2ViZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 15 Du Plessis Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 11:00 -34.027719585088 24.769219055399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za