Doonside Akkommodasie by 15 Key Largo | LekkeSlaap
+31
+31

15 Key Largo

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Doonside, KZN, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 Key Largo bied selfsorgverblyf op die derde verdieping van die bekende Key Largo-kompleks in Doonside, 'n voorstad van Amanzimtoti. Die eenheid het 'n privaat ingang via 'n stel trappe vanaf die parkeerarea.

Die kompleks het direkte toegang deur 'n privaat hek tot die wit strande met lewensredders. Die eenheid het 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan. Tydens die wintermaande kan gaste walvis en dolfyne vanaf die stoep sien en heel moontlik die jaarlikse Suidkus-Sardientjieloop ervaar.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, plafonwaaier en lugversorging.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon. Daar is 'n parkeerplek vir 2 voertuie onder 'n skadunet reg voor die eenheid.

Die kompleks spog met 'n swembad, gimnasium, tennisbane, muurbalbane, 'n wasgoedkamer en braaigeriewe. Dit is naby winkels, restaurante en baie besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Key Largo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir 15 Key Largo
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 21, Doonside, KZN, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Key Largo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Doonside, KZN, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc078d19cd97da7d5bad42f50aa53218977fba4403ed19c60bd0f841cf86aa8c9adcdac6cf72a4354e895b5154249ff9c5834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 21 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.072078064723 30.873557560314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za