15 on Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

15 on Strand is ‘n bekoorlike huis in Elandsbaai aan die Weskus. Dis ‘n gewilde branderplankry-bestemming en die ideale plek om net te ontspan.

Dié huis het slaapplek vir 6 in 3 kamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n bad.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Daar is ook ‘n TV met DStv, gratis WiFi, Netflix, Showmax, braaigeriewe en parkeerplek in ‘n enkelmotorhuis.

Doendinge sluit swem, branderplankry, seilvaart, seilplankry, duik, visvang 4x4-roetes, bergfietsry, rotsklim en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 15 on Strand sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 15 On Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za