20% af Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 28 Mrt 2020 tot 24 Apr 2020.
Thompsonsbaai Akkommodasie by 15 Siesta Shaka's Rock | LekkeSlaap
+23

15 Siesta Shaka's Rock

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R910 R728 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 76. Shaka's Rock , Siesta Apartment Eenheid 15, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 Siesta is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, sowat 50 km vanaf Durban. Die woonstel is net 'n kort entjie se stap vanaf die gewilde Thompsonsbaaistrand en sy getypoele. Die kompleks het ook 'n swembad.

Dié grondverdieping-woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n volledige kombuis. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook skuifdeure wat lei na die veranda en tuin. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n plafonwaaier en 'n deur oorkant die hoofbadkamer. Die hoofbadkamer het 'n bad, wasbak en toilet, en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, breekware, glasware en kooktoebehore. Die leefarea grens aan die kombuis en lei na die veranda. Daar is 'n platskerm-TV met volledige HD-DStv en daar is lugversorging in die kombuis en leefarea.

Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig vanaf al die kamers, kombuis en sitkamer. Die leefarea het skuifdeure wat lei na die veranda en tuin-area. Buite is daar 'n tafel en stoele en ketelbraai met pragtige uitsigte oor die see.

Let wel dat daar trappe vanuit die motorhuis is na die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Siesta Shaka's Rock sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 35 resensies vir 15 Siesta Shaka's Rock
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kusrylaan 76. Shaka's Rock , Siesta Apartment Eenheid 15, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Siesta Shaka's Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R910
Vanaf R728
per nag (plek vir 4)
was R910
Vanaf R728
per nag (plek vir 4)
was R910
Vanaf R728
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 76. Shaka's Rock , Siesta Apartment Eenheid 15, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZTllYTcxLTU4MmUtNDg2OS04ZGRiLTliMGU1ZDUwYTA3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R910, nou Vanaf R728  per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 76 Ocean Drive. Shaka's Rock Siesta Apartment Unit 15 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.518264741515 31.22645303607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za