15 Stephanie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

15 Stephanie is in die kusdorp, Struisbaai, geleë. Die woonstel is langs die hoofhuis, maar het sy eie ingang.

Die eenslaapkamerwoonstel is aan die agterkant van die hoofhuis geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. In die leefarea is daar 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei, sowel as koffie en teemaakgeriewe en 'n ontbythoekie.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n ingeboude braai en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Struisbaai spog met 'n pragtige strand wat 14 km vanaf Struisbaai na Arniston strek. Die strand is 'n fantastiese plek vir watersport, soos kajakvaart, bootry, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry, sowel as skulpies optel, wandelinge op die strand en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by 15 Stephanie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 15 Stephanie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za