15% af Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Westbrook Akkommodasie by 15 Sunrise Beach | LekkeSlaap
+19
+19

15 Sunrise Beach

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 295 R1 101 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordkusweg 35 , Sunrise Beach Apartment Eenheid 15, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 Sunrise Beach is 'n woonstel op die derde vloer in Westbrook, Durban. Hierdie prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir 'n rustige kuswegbreek en dit het ellelange sandstrande.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied pragtige see-uitsigte vanweë die ligging teen die strand. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 hoë stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en 'n plafonwaaier. Die sitkamer het groot, vollengte glasskuifdeure wat pragtige see-uitsigte bied en lei na die patio.

Daar is 'n etenstafel buite, waar maaltye geniet kan word. Een onderdakparkeerplek word voorsien.

'n Skoonmaakdiens is Maandag tot Saterdag (uitsluitend openbarevakansiedae) teen 'n ekstra fooi beskikbaar. Dié diens sluit in die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, braaigeriewe en die vee en mop van alle vloere. Skottelgoed word nie gewas nie.

Die woonstel is op North Beach Road geleë en bied maklike toegang tot die strand. Maak gerus ook gebruik van die gemeenskaplike swembad op die dak en die braaigeriewe.

Geen gaste onder 25 word toegelaat om sonder ouertoesig hier te bly nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Sunrise Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir 15 Sunrise Beach
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Noordkusweg 35 , Sunrise Beach Apartment Eenheid 15, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15 Sunrise Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 295
Vanaf R1 101
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
was R1 295
Vanaf R1 101
per nag (plek vir 6)
was R1 295
Vanaf R1 101
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noordkusweg 35 , Sunrise Beach Apartment Eenheid 15, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZDNjMDMxLWFmMDYtNDFiMy04MWE2LTU2NjE5MmNmMDllNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 295, nou Vanaf R1 101  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 35 North Beach Road Sunrise Beach Apartment Unit 15 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.589269253818 31.172198741664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za