Noorsekloof Akkommodasie by 15 Wildplum Cresent | LekkeSlaap
+13
+13

15 Wildplum Cresent

1 resensie
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildplum-singel 15, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

15 Wildplum Cresent het slaapplek vir 2 tot 4 gaste in een van Jeffreysbaai se klowe naby die mall en sowat 3 km van die strand af.

15 Wildplum Cresent is op die onderste verdieping van die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Daar is 'n buitestort en -toilet wat die eienaar en gaste deel.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, en 'n yskas. Etes kan by die etenstafel genuttig word en die oopplan-leefarea het 'n binnenshuise braaiplek. Nog 'n braaiplek is buite beskikbaar en word ook deur die eienaar gebruik.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Let asb. op: Die eienaar bly op die boonste vloer so voetstappe is soms hoorbaar op die houtvloer. Die eienaar het 'n hond, 'n gemmerkat, 'n wit kat en 'n paar hoenders. Die eenheid is dus vir natuurliefhebbers.

15 Wildplum Cresent is net 3 km van die strand en al die watersport en doendinge af.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Wildplum Cresent sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 15 Wildplum Cresent
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Wildplum-singel 15, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 15 Wildplum Cresent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildplum-singel 15, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbb7b12a71617063f0b71238a9244ab5d73778ccc2e4abb52207bbc2e8e0e1b146d281fc9e89c6018a52eddbe4b4c015d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 15 Wildplum Cresent Noorsekloof 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.029886958824 24.907743930817
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za