LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15 Zeegesicht | LekkeSlaap
+40

15 Zeegesicht

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeegesicht 15, Cycadstraat , Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 Zeegesicht is ’n bekoorlike selfsorghuis in Sedgefield. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en is slegs ’n paar minute se ry van die strand af.

Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde een het 2 enkelbeddens. Elke badkamer beskik oor ’n stort. Die kombuis is goed toegerus met al die nodige toebehore vir selfsorg.

Die sitarea langsaan het ’n TV en lei na die onstanningsarea op die stoep wat buitemeubels en ’n ingeboude braai het. Daar is ’n dubbelmotorhuis en motorafdak vir 3 voertuie.

15 Zeegesicht is naby die strand, strandmeer, die dorp se geriewe en ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by 15 Zeegesicht sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 15 Zeegesicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Zeegesicht 15, Cycadstraat , Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeegesicht 15, Cycadstraat , Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVEDS62YBBoHdiYOd38vrD2gjLsbwzqwwUQh0l5AW6ltUKqpcsf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 15 Zeegesicht Cycad Street 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.025762991351 22.809675514682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!