LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 150 St Georges | LekkeSlaap
+7

150 St Georges

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 150 St Georges Laan, Natures Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

150 St Georges is in Nature's Valley, 'n bekoorlike seekant-dorpie op die Tuinroete omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Daar is slaapplek vir 6 mense. Dit is die ideale bestemming vir gesinne en groepe vriende.

Die huis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot eetkamertafel. Die groot sitkamer het gemaklike sitplek. Daar is 'n pragtige tuin en buitebraai-area. Die tuin is ruim en het baie plek vir kinders om te speel.

Jy kan die hele Tuinroete verken van die ideale bestemming af en ontspan in die heerlike sonnetjie. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge komplimenteer die rustigheid van die bekoorlike vakansiedorpie.

Slaapplek

’n Bespreking by 150 St Georges sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • 150 St Georges Laan, Natures Valley, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 150 St Georges Laan, Natures Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhY2QyNjI2LTg2ODktNDhhYy1iN2Q4LWNiY2ZhZDJhNjFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 150 St Georges Avenue Natures Valley 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.982254450614 23.550477930025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!