151 Eden on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

151 Eden on the Bay is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dis naby die strand en net ‘n entjie se ry van verskeie trekpleisters af.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n ingeboude kas met ‘n kluis. Die badkamer het ‘n aparte stort en ‘n bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, stoof en ingeboude kaste met eetgerei en breekware.

Die sitarea het ‘n TV met Netflix en die leefarea lei na ‘n balkon. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks bied veilige kelderparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, ‘n paar restaurante, ‘n kroeg, winkels en ‘n Pick ‘n Pay.

Die kompleks is sowat 27 km vanaf die Kaapse middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 151 Eden on the Bay sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 151 Eden On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R812 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za