LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 157 on 10th Street - V37 | LekkeSlaap
+15

157 on 10th Street - V37

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 157, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

157 on 10th Street - V37 is 'n vakansiehuis met selfsorggeriewe in Hermanus, ’n dorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Dié kusdorpie is veral bekend vir sy walvisse, fantastiese natuurskoon, gematigde klimaat, buitelug-doendinge, en dirverse floraryk. Dit is ook lekker naby Kaapstad en ideaal vir besoekers wat die Overberg wil verken.

157 on 10th Street - V37 het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en daar is 'n kaggel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV in die sitkamer. Buite is daar 'n beskutte ingeboude braaiplek en 'n tuin aan die noordekant van die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by 157 on 10th Street - V37 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir 157 on 10th Street - V37
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 10de Straat 157, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 157 on 10th Street - V37 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 157, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMTFjYjU1LTc1OGMtNGRhYS04NWQxLTRjNjE0NmM5M2JjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 157 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.410579 19.284184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!