LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 157 on 10th Street - V37 | LekkeSlaap
+15

157 on 10th Street - V37

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir 157 on 10th Street - V37
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Hermias S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermias S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van die eiendom is baie goed. Diens van die agente ook goed. Netheid van van toerusting, vertrekke nie na wense nie.

Al die toerusting (weber, gasbraai en sommige breekware) was nie skoon en gereed vir gebruik nie. Die vertrekke self was oppervlakkig netjies en skoon, maar baie stof onder die beddens en op die lyste wat problematies is vir mense met stofallergie. Skoonmaakdienste oor die algemeen baie oppervlakkig. Die eiendom is goed toegerus (kombuis, ens). Muskietsiwwe voor sommige deure en vensters is ongelukkig noodsaaklik. Alhoewel die ligging goed is, is die prys nie regverdigbaar met hierdie tekortkominge nie.

Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 157, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMTFjYjU1LTc1OGMtNGRhYS04NWQxLTRjNjE0NmM5M2JjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 157 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.410579 19.284184
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!