15A Gardenia Crescent Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

15A Gardenia Crescent Flat is in die kusdorpie, Westbrook, naby Ballito geleë. Die huis is net 'n kort entjie se ry vanaf die strand, restaurante en die lughawe.

Verblyf word in 'n woonstel langs die hoofhuis met asemrowende see-uitsigte gebied. Daar is 'n privaat ingang, dek en badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en die tweede slaapkamer het 'n staanwaaier. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolfoond. Sjampoe, seep, handeroom en 'n haardroër word voorsien.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Westbrook se strand, Zimbali se buiteklub en Crocodile Creek in en gaste kan hier swem, kajak, hengel en branderplankry.

Die woonstel is naby King Shaka Internasionale Lughawe, 10 km vanaf Ballito en 35 km van Durban af. Die strand is net 'n paar minute se ry ver.

Slaapplek

'n Bespreking by 15A Gardenia Crescent Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 15A Gardenia Crescent Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R945 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za