15A Gardenia Crescent House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

15A Gardenia Crescent House is in Westbrook naby Ballito. Dié skilderagtige kusdorpie het lang sandstrande en is 'n heerlike bestemming vir gaste wat by die see wil vakansie hou.

Die huis bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see en het 3 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 8 gaste. Daar is dubbelbeddens in 2 van die kamers, 2 enkelbeddens in die derde kamer en 'n slaapbank in die sitkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die ruim kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en kookware. Verder is daar 'n swembad, braaiplek en 'n balkon met sitplek. Parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die Ballito Junction Mall, Zimbali Buiteklub of Ballito Leefstylsentrum besoek en doendinge sluit swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by 15A Gardenia Crescent House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 15A Gardenia Crescent House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 125 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za