Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15onRaymond

Mon Repos
Vanaf
Vanaf R699
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en wasgoedmandjie. Die kombuis het 'n oopplan-uitleg en daar is 'n sitarea en eetarea. Die eenheid is geskik vir 'n gesin van 4. Twee kinders kan in die sitarea op die L-vormige rusbank slaap. Dit slaan maklik oop in 'n dubbelslaapbank. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en die etenstafel met stoele is in dieselfde area. Daar is 'n TV teen die muur met die volle DStv-pakket in die leefarea. Die kothuis het 'n pragtige tuintjie met buitesitplek en braaigeriewe. Die hele area is heeltemal privaat en veilige met 'n hek wat kan sluit en is troeteldiervriendelik op versoek. Ekstra kostes is aan troeteldiere gekoppel. Gasteparkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en daar is genoeg spasie vir 'n groot voertuig, asook 'n sleepwa of 'n ekstra voertuig wat 'n normale grootte is. Daar is lugversorging in die leefarea en dit kan teen 'n ekstra koste gebruik word. Gratis WiFi is beskikbaar as daar opvangs is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits daar vooraf gereël word en 'n addisionele fooi sal geld.
'n Pin-kode na die kluis sal deurgestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Die deposito word na die uitklokdatum via EFT terugbetaal sou alles in die eenheid in orde gevind word.
Rook is binnenshuis verbode.
Hou geraasvlakke asb. tot 'n minimum, veral na 21:00. Reg van toegang voorbehou.
Die gebruik van die lugversorging word apart teen R30 per dag gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc900d8750dccdeef9c42af8581642242df030bfd6d4d2dd0f1445f31d79034d312e94dd193e6cbc7e4ff121162fa243147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 3) 58 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.303356235934 30.742467194796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem