LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 @ Lapwing | LekkeSlaap
+22

16 @ Lapwing

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 R702 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

16 @ Lapwing is in Rooihuiskraal Noord, Centurion, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of 'n klein gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer spog met gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ook die lieflike braaigeriewe gebruik en veilige parkeerplek word voorsien.

'n Pendeldiens is beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël is.

Die huis is met sonkrag toegerus wat beteken dat gaste nie beurtkrag tydens hul verblyf sal ervaar nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 @ Lapwing sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir 16 @ Lapwing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink 16 @ Lapwing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c8d0b53737b29fd1b93dbd33b64c84eb10594c6ef61c1cff246af7ad496ca4904d7b87688140701b7d775dbd8a5e2db2ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780, nou Vanaf R702  per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 16 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8791915 28.1566843
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!