LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 @ Lapwing | LekkeSlaap
+22

16 @ Lapwing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir 16 @ Lapwing
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suzaan E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het elke oomblik geniet en gaan definitief terug.

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Suzaan, dit word waardeer. Groete

16 @ Lapwing
Natasha E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Saam met vriende

Rustig, stil en gemaklik.

Baie netjiese woonstelletjie, toegerus met als wat mens nodig het. Daar is gratis WiFi en lugversorging. Die mense is vriendelik en dis 'n baie rustige area.

16 @ Lapwing's terugvoer

More Natasha
Dankie vir resensie, word waardeer
Groete
Herman

16 @ Lapwing
Jolene C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met tieners

Kort kuiertjie.

Eenheid is perfek! Wens ons kon langer as 1 aand bly. Ek en my 2 tienerdogters het heerlik gebly. Niks meer nodig gehad nie. Die eenheid is in 'n stil area en baie veilig. Ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie eenheid wanneer ons in Pretoria moet wees!

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Jolene,
Hoop ons sien julle gou weer .

Groete,
Herman

16 @ Lapwing
Miem N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miem N
Gesin met tieners

Werklikwaar waarde vir geld en gemoedsrus.

[email protected] is werklikwaar baie skoon en netjies. Ons kom van die platteland en ons was baie gerus wat veiligheid betref. Baie goeie diens van die eienaar af, asook baie vriendelik. Ons gaan beslis weer daar oornag wanneer ons Centurion besoek.

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Miem vir die besoek en mooi resensie.

16 @ Lapwing
Yadah L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yadah L
Enkelreisiger

Ek sal enige tyd weer daar slaap.

Die plek was rêrig baie mooi skoon en netjies en die eienaar was baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Yadah
Mooi resensie word waardeer. Lekker dag.
Herman

16 @ Lapwing
Elsie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Pragtige plekkie.

Sak vir seker weer hier slaap.

16 @ Lapwing's terugvoer

Middag Elsie,
Dankie vir resensie, waardeer.

16 @ Lapwing
Antoinette B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Veilig, vriendelik en netjies.

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Antoinette, word waardeer.

16 @ Lapwing
Yvonne S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Uitstekende diens. Gasvry. Aangenaam om daar te bly weg van 'n mens se huis!

Het reeds 16 @ Lapwing aan al my vriende aanbeveel. Sal vir seker altyd daar gaan bly met ons volgende besoeke in Pretoria. Baie dankie vir die uitstaande diens en vriendelikheid.

16 @ Lapwing's terugvoer

More Yvonne
Dankie vir resensie.Jy moet n mooi dag he.
Groete
Herman

16 @ Lapwing
Altea V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir prys.

Die plekkie is ongelooflik mooi en netjies. Kan beslis aan enigeen aanbeveel.

16 @ Lapwing's terugvoer

More Altea

Dankie vir die besoek en mooi resensie.

Groete,
Herman

16 @ Lapwing
Matilda O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie was ongelooflik netjies en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Uitstekende tyd gehad!

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Johan, word waardeer.

Groete

16 @ Lapwing
Nico R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Besigheidsreis

Gerieflik en netjies.

Ruim vertrekke wat baie netjies is, in ’n rustige omgewing

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Nico.

16 @ Lapwing
Christo V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Herman en Magda is uitstekende eienaars en baie besorg en behulpsaam. Die plek is baie goed ingerig, vriendelik, kunstig met aandag aan detail en 'n persoonlike aanslag. Die area is veilig ook om gemaklik in te stap Baie sentraal tog stil area.

16 @ Lapwing's terugvoer

Baie dankie Christo, hoop ons sien julle gou weer.

Herman

16 @ Lapwing
Alf T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf T

Skoon, net, mooi, vriendelik, baie moeite gedoen. Meer as verwag.

Lekker oorgeslaap. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Alles puik. Opreg waardeer.

Angie P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie P
Enkelreisiger

Awesome stay.

Neat, friendly and safe environment.

16 @ Lapwing's terugvoer

Thanks Angie

16 @ Lapwing
Ina G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, veilig en netjies.

Waarde vir geld, goed toegerus, goeie diens en skoon. Ons het as 3 volwassenes heeltemal gemaklik hier oornag vir 3 nagte.

16 @ Lapwing's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie

16 @ Lapwing
Believe S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Believe S
Enkelreisiger

Best experience to stay there.

It was clean. Has more privacy and owner always ready to assist if need help. The entainment choice on TV was nice.

Gerhard S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Eienaars het my uitgehelp toe my motor gebreek het en wou graag uithelp met etes en ander hulp. Baie gasvry en goeie mense om by te bly.

16 @ Lapwing's terugvoer

Dankie Gerhard, word waardeer

16 @ Lapwing
Sharlene P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P
Gesin met tieners

Fantastiese oornagverblyf.

Baie skoon en netjies. Ons het heerlik daar gebly vir 2 dae. Uitstekende gastehuis, ek beveel dit aan.

16 @ Lapwing's terugvoer

Middag Sharlene, baie dankie, resensie word waardeer. Sien julle gou weer. Voorspoed vir 2021. Groete, Herman & Magda.

16 @ Lapwing
Susan V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese skoon en netjiese plek.

Wow. Dis die mooiste en netjiese plek waar ons seker al gebly het. Vriendelikste ontvangs gehad met alles wat nodig was. Die "attention to detail" laat mens sommer dadelik tuis voel. Ek beveel [email protected] enige tyd aan. Ons gaan vir seker terug.

16 @ Lapwing's terugvoer

Baie dankie, word waardeer.

16 @ Lapwing
Stuart B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart B
Enkelreisiger

Well located place. Prefect for a few nights in town.

See stars.

16 @ Lapwing's terugvoer

Middag

Dankie vir terugvoer

Groete

16 @ Lapwing
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lapwing-straat 16, Rooihuiskraal Noord, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c8d0b53737b29fd1b93dbd33b64c84eb10594c6ef61c1cff246af7ad496ca4904d7b87688140701b7d775dbd8a5e2db2ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780, nou Vanaf R702  per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 16 Lapwing Street Rooihuiskraal North 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8791915 28.1566843
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!