16 Cyprus Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

16 Cyprus Manor is ‘n bekoorlike selfsorg-eenheid in ‘n kompleks in Mosselbaai. Dié kusdorp bied ‘n matige klimaat, die Garden Route Casino, goue strande langs ‘n 60 km lange kus en verskeie historiese, kultuur- en natuurtrekpleisters.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV.

Die leefarea lei na ‘n balkon wat noord front en het stoepmeubels en ‘n draagbare braai.

Die kompleks bied geslotekringtelevisie, kelderparkeerplek vir 1 voertuig met afstandbeheer en oorgenoeg parkeerplek in die straat.

Trekpleisters in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier Museum in. Doendinge sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by 16 Cyprus Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 Cyprus Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za