Mosselbaai Akkommodasie by 16 Cyprus Manor | LekkeSlaap
+33

16 Cyprus Manor

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir 16 Cyprus Manor
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Michelle R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle R

Tevrede.

Ons het ons tyd in Mosselbaai geniet, die eenheid was nie naastenby waarde vir geld nie. Die trappe was 'n groot probleem om jou bagasie ens. tot by die eenheid te kry. Die bad was gans en al te diep om 'n ouer persoon te laat stort. Die weer was nie baie aangenaam dus het ons bietjie in die eenheid tyd deurgebring en vir die prys sou ek verwag dat daar ten minste DStv ingesluit is.

16 Cyprus Manor's terugvoer

Hallo daar, ek is baie jammer om te hoor dat u nie gevoel het dat die prys nie geskik is nie. Ek wens u het tydens u verblyf 'n klag gemaak, sodat ek 'n paar veranderinge kon aangebring het of u 'n ander plek kon aanbied. Ongelukkig is die trappe van mekaar af van die woonstel, en dit word bepaal voordat u bespreek het. Ongelukkig kan ons niks aan die weer doen nie. Ek is so jammer dat u nie u verblyf geniet het nie, ek wou hê dat u destyds gekla het en nie 'n maand later nie.

16 Cyprus Manor
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyprus Manor 16 , Uppercross-straat, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzwUmL223mrhXi2blK6TxoTXN4SAQW4FvnfzXZrnYhddjvPqJP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 16 Cyprus Manor Uppercross Street 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-16:00 10:00 -34.183502850962 22.152786117643
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za