LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 Les Dauphine | LekkeSlaap
+13

16 Les Dauphine

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 530 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
16 Les Dauphine
Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Ons bied vakansieverblyf en daarom hef ons 'n nie-terugbetaalbare besprekingsfooi van R530.
Die balans is 14 dae voor die inklokdatum betaalbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is saam met die deposito betaalbaar.
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie.
Gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring.
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let wel, ons laat nie studente of matrieks toe nie. Selfs al bespreek hul ouers namens hulle. Hulle sal weggewys word met aankoms, sonder enige terugbetaling.
Alhoewel ons moeite doen om ons woonstelle op 'n hoë standaard te hou sal ons nie verantwoordelik wees vir enige skoonmaak- en instandhoudingsprobleme nie aangesien al die woonstelle deur onafhanklike skoonmaakmaatskappye skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 88, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtMWHC5Z4NO5QtzXya2ullcpKHNt9yanioe65Z735cusfRfBRy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 88 Ocean Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.519452033375 31.227136849213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!