Tzaneen Akkommodasie by 16 Letaba | LekkeSlaap
+14

16 Letaba

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letaba-singel 16, Tzangeni Landgoed, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16 Letaba is op die eienaar se perseel in Tzaneen langsaan die Groot Letabarivier. Gaste het toegang met 'n afstandbeheer.

Dié woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers en 'n oornagstop vanaf die Krugerwildtuin.

Die kombuisie is vir basiese selfsorg toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitkamer het armstoele, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar met 'n stoel. Gratis WiFi word verskaf.

Die woonstel lei na 'n patio met 'n tafel en 2 stoele. Braaigeriewe is beskikbaar op aanvraag. Die patio het 'n rivieruitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 Letaba sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 16 Letaba
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Letaba-singel 16, Tzangeni Landgoed, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink 16 Letaba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Letaba-singel 16, Tzangeni Landgoed, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADuoWlgCS2OaOkR7xx2vhcUyBUcsdN0xLcaZD1n0DsV3LLa3vUL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Letaba Crescent Tzangeni Estate 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.807411820889 30.163436957675
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za