LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 16 on 4th Street - V15 | LekkeSlaap
+11

16 on 4th Street - V15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 16, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 419 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

16 on 4th Street - V15 is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Hermanus is wêreldbekend as 'n walviskykbestemming - vanaf die land of per boot - en dié dorp se prentjiemooi landskappe, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantverskeidenheid en proksimiteit aan Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is onder en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 onderste slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Die res van die slaapkamers is bo. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n balkon en hulle deel die boonste badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n aparte opwasarea. Die eetarea het sitplek vir 7 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV-kamer.

Die huis het 'n buite-area met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin. Daar is veiligheidshekke en diefwering op al die deure en vensters.

Slaapplek

’n Bespreking by 16 on 4th Street - V15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 4de Straat 16, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 419
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 16, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy12g7kHESN7CgXVqEvFVdzGl3FTTu018mOxXjTefxe2tzi0pPH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 419  per nag (plek vir 10) 16 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.402325 19.273571
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!