16 On Antrim

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

16 On Antrim is 'n moderne en privaat selfsorg-tuinwoonstel wat in Onrus geleë is. Onrus is naby Hermanus in die pragtige Overbergstreek van die Wes-Kaap geleë op 'n kusstrook wat tussen die berge, riviere, strandmere en helderblou oseaan weggesteek is.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 mense en die slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond en 'n yskas. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies.

Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook WiFi-toegang beskikbaar. Buite voorsien ons braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Daar's verskeie doendinge in die omgewing soos perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staproetes, bergfietsry en swem.

Slaapplek

'n Bespreking by 16 On Antrim sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 On Antrim gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za