16 on Arum Street - ON1
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 290 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
16 on Arum Street is 'n selfsorgvakansiehuis wat 1 straat vanaf die see in Onrus geleë is. Dis ook net 'n paar minute se ry vanaf Hermanus in die Overbergstreek. Onrus skuil tussen berge, riviere, strandmere en die see.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 2 verdiepings wat apart kan funksioneer. Elke verdieping het 2 kamers met koningingrootte-beddens, en suite-badkamers, kombuise en leefareas.
Die boonste verdieping bied 'n balkon met 'n see- en berg-uitsig, 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Die onderste verdieping bied ook 'n ingeboude braai en 'n etenstafel vir 8 gaste.
Daar is ook DStv, parkeerplek in 'n motorhuis en wasgoedgeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 on Arum Street - ON1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 21
Jaar gelys 6
Ligging
- Arumstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arumstraat 16, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom