16 Big Bay Beach Club

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

16 Big Bay Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dit is in Big Bay Beach Club geleë en bied 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en geriewe soos 'n swembad en 'n vlugbalbaan. Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see, Tafelberg en Robbeneiland.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het toegang tot die balkon deur skuifdeure.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met sitplek buite en 'n panoramiese uitsig oor die strand en die Atlantiese Oseaan. Die strand is minder as 500 m ver en is die tuiste van die Red Bull Big Air-kompetisie vir vlieërbranderplankryers.

Slaapplek

'n Bespreking by 16 Big Bay Beach Club sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 Big Bay Beach Club gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za