16 The Shades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

16 The Shades is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van die veilige Shades-kompleks in Umhlanga geleë is. Gaste volg 'n voetpadjie na die hoofstrand wat net oorkant die kompleks is. The Shades-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die woonstel het lugversorging. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en ander klein toestelle in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer lei na 'n klein balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig, stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 16 The Shades sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 16 The Shades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 692 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za