Point Waterfront Akkommodasie by 161 on Spinnaker | LekkeSlaap
+14
+14

161 on Spinnaker

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 180, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

161 on Spinnaker is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Point-area oorkant uShaka Marine World.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die kamers het ingeboude kaste.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die woonstel het ook 'n pragtige balkon met gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor Durban se strande en uShaka Marine World.

Slaapplek

’n Bespreking by 161 on Spinnaker sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Mahatma Gandhi-weg 180, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 180, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e87ab1886c6203569f495cc9eb4d7d148a17481506acbf766ebc7572b72ee57ac6490268b4c26943c9a01da54c1ca86aea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 180 Mahatma Gandhi Road Point 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.86996048717 31.043564507823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za