Clarens Akkommodasie by 164 Church Street | LekkeSlaap
+24
+24

164 Church Street

  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 164, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

164 Church Street bied selfsorgverblyf in die hartjie van Clarens Village Conservancy. Dié ligging bied gerieflike toegang tot doendinge vir avontuurlustiges, asook eklektiese winkeltjies, kunsvlyt, restaurante en skilderagtige roetes om te ry.

Verblyf word gebied in 3 gerieflike, netjiese selfsorg-eenhede, naamlik Kosmos, Sonneblom en Roos. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en kombuisgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, stoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware. Daar is ook 'n gerieflike sitarea met 'n TV, DStv en WiFi.

Vir die wintermaande is daar elektriese komberse en duvets. Kosmos het 'n paneelverwarmer in die slaapkamer en Sonneblom en Roos het kaggels.

Elke eenheid het toegang tot 'n braaidrom. 'n Komplimentêre bondel hout word met aankoms vir die kaggels voorsien. Daarna is die hout op gaste se eie onkoste.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir 164 Church Street
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kerkstraat 164, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 164 Church Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 164, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUCyb935RpTCbbE9eXnnT921Sd9IyLSH9wTVlHO7cNnMy4J8a9p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 164 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.5176417 28.4177687
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za