Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Breathing - Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Birds Nest Moi Signature Luxury Home is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa op 1600 hektaar se Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberg.

Dié smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Twee klein kinders kan op opblaasmatrasse slaap.

Die kombuis, sitkamer en eetarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Dit bied ook toegang tot 'n onderdakstoep met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die huis het 'n lieflike swembad en 'n vuurput met sitplek waar gaste lekker kan sterrekyk. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Africa Breathing - Moi Signature Luxury Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwrfpNSFv26SkvNU6AGNmvTVoe1xjmx6hdJq6a0XXqzXzyx7pU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 150 per nag (plek vir 10) Farm 534 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.765224539318 27.949768105488