15% af Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Paarl Akkommodasie by De Kleijne Bos Country House | LekkeSlaap
+53

De Kleijne Bos Country House

B&B
Standaardkamer
was R750
Vanaf R638
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke standaard kamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Volledige eksotiese ontbyt word onder die prieel in die binnehof bedien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Toere en vervoer - perdry, gholf, wyntoere, voetslaan en fietsry in die omgewing kan gereël word. Faks- en fotokopieerdiens Lughawe-pendeldiens Motorhuur Wasgoeddiens Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelbedkamer
was R1 400
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke lukkse 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Let asb. op dat die kamers nie en suite-badkamers het nie en gaste gebruik 'n aparte badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Volledige eksotiese ontbyt word onder die prieel in die binnehof bedien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Toere en vervoer - perdry, gholf, wyntoere, voetslaan en fietsry in die omgewing kan gereël word. Faks- en fotokopieerdiens Lughawe-pendeldiens Motorhuur Wasgoeddiens Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Kamer
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke lukkse dubbelkamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Volledige eksotiese ontbyt word onder die prieel in die binnehof bedien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt

Belasting en Ekstras

Toere en vervoer - perdry, gholf, wyntoere, voetslaan en fietsry in die omgewing kan gereël word. Faks- en fotokopieerdiens Lughawe-pendeldiens Motorhuur Wasgoeddiens Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Op die Nippertjie-aanbod 15% af
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Dal-pad, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNzBlNTJlLTc2ZDUtNDFhYy1hOGY2LTczYWEwMzQxNDAzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 1 persoon) 39 5 1 5 Bo Dal Road Dal Josafat 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.692941507013 19.023470878601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za