15% af Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Paarl Akkommodasie by De Kleijne Bos Country House | LekkeSlaap
+53
+53

De Kleijne Bos Country House

B&B
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R750 per nag (vir 1 persoon)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Dal-pad, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

De Kleijne Bos Country House is in 1692 gebou en is in die hartjie van die Drakensteinvallei in die Kaapse Wynlande net 3 km van die Paarl af. Dié ou Kaap-Hollandse huis is in 'n 4-ster-gastehuis omskep en bied luukse gasvryheid, grootsheid, styl en rustigheid wat herinner aan 'n vervloë era.

Die oorspronklike huis bied 8 kamers wat 7 luukse kamers en 1 standaard kamer insluit. Al die kamers is ontwerp met gerief in gedagte en bied alles wat nodig is om gaste behoorlik te laat ontspan.

Die meeste kamers, behalwe die luukse 2-enkelbedkamers, het en suite-badkamers. Kamergeriewe sluit lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Volledige eksotiese ontbyt word onder die prieel in die binnehof bedien. Daar is ook 'n wasgoed- en kamerdiens, maar dit moet vooraf met die bestuurder gereël word.

Alkohol: De Kleine Bos Country House is ten volle gelisensieerd. Volgens hierdie lisensie word gaste se eie alkoholiese drankies nie in ons gemeenskaplike areas of op ons perseel te toegelaat nie. Gaste kan wel enige alkoholiese voorkeure vooraf met die bestuur kommunikeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 39 resensies vir De Kleijne Bos Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bo Dal-pad, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kleijne Bos Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Dal-pad, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhNzBlNTJlLTc2ZDUtNDFhYy1hOGY2LTczYWEwMzQxNDAzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 1 persoon) 39 5 1 5 Bo Dal Road Dal Josafat 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.692941507013 19.023470878601
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za