25% af Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Langenhovenpark Akkommodasie by 17 @ Leipoldt | LekkeSlaap
+11
+11

17 @ Leipoldt

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R790 R593 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 @ Leipoldt is in Bloemfontein geleë en bied gerieflike gemeubileerde selfsorgverblyf vir 6 gaste.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en gaste kan heerlik in die sitkamer voor die TV ontspan.

17 @ Leipoldt is net 800 m van verskeie restaurante en winkels af. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos museums, die Botaniese Tuin Boomroete, die Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 @ Leipoldt sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir 17 @ Leipoldt
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 17 @ Leipoldt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R790
Vanaf R593
per nag (plek vir 6)
was R790
Vanaf R593
per nag (plek vir 6)
was R790
Vanaf R593
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: C Louis Leipoldt-street 17, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqJdgeut7zLYQ5Bphc3q3P36AcvCdUWmE6oqXB3jZcyMq05AvB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R790, nou Vanaf R593  per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 17 C Louis Leipoldt Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -29.09753312488 26.162127094267
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za