17 @ Norma
Beskrywing
17 @ Norma is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Nelspruit. Dis ideaal vir oornag of 'n sakereis.
Die oopplan-eenheid het lugversorging en 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, beskuit, graankosse en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai.
Parkeerplek is beskikbaar en die eenheid word daagliks skoongemaak. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
17 @ Norma is net 2 km vanaf die Nelspruit Mediclinic. Nelspruit bied verskeie doendinge soos 4x4-, bergfiets- en voetslaanroetes en daar is besienswaardighede soos Chimpanzee Eden, Emnotweni Casino, Mafunyane Riverside Water Park en die Sudwala Dinosaur Park.
Slaapplek
'n Bespreking by 17 @ Norma sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Badkamer
- En-suite
- Stort
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 17 @ Norma gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |