Sonheuwel Akkommodasie by 17 @ Norma | LekkeSlaap
+35
+35

17 @ Norma

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir 17 @ Norma
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Nico C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Enkelreisiger

Goeie nagrus in baie skoon en netjiese eenheid.

Ek is vriendelik ontvang deur Nadia, alles uitgewys en advies gekry waar om te eet. Die eenheid was netjies en skoon en goed toegerus.

Chanell K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell K
Enkelreisiger

So lekker tuis gevoel.

Jitte, dit was nou die beste waarde vir geld ooit! En Nadia het mens so tuis en welkom laat voel. Die kamer was so mooi en netjies en Nadia doen soveel moeite. Ek is net spyt ek kon nie langer daar bly nie.

Derik P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf by 17@Norma is absoluut uitstekend.

17 @ Norma's terugvoer

Vreeslik dankie, en sal heerlik wees om julle weer te sien.
Groete,
Nadia

17 @ Norma
Gerhard H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, uitsonderlike diens en vriendelik.

Baie goeie oornag verblyf of dit nou vir 'n aand of 'n naweek is, gemaklik met alles wat nodig is, veilig, goeie ligging en Nadia het seker gemaak ons is ten alle tye gemaklik, sal dit definitief aanbeveel!

Alta M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gasvry en ontspannend!

Ons het 'n heerlike ontspanne tuiskoms gehad en het heerlik gebly.

Dawie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is uiters gasvry en ons het sommer tuis gevoel.

Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen, netjies, en van 'n hoë standaard. Ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normastraat 17, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxnmRsictDUSaZrktmLXrxE8CZpsBZzu06d6qhQh0N4l8ZLPeQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4.2 17 Norma Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.496277937143 30.976383501849
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za