Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 @ Peppertree

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir 17 @ Peppertree
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daleen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die heel skoonste en mooiste gastehuis wat ek nog besoek het!

Ons het vir seker lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Enkelreisiger

So rustig, stil en baie netjies.

Ek het soos gewoonlik heerlik gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en die verblyf is so mooi skoon en netjies en daar is alles wat jy mag benodig. Verder is dit so sentraal geleë, naby die N1 en ook Tygervalley of Cape Gate en vir as jy lughawe toe moet ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bardine H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig.

Baie goeie klientediens. Eenheid is baie netjies en ons het baie lekker geslaap op die beste bed ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim E
Besigheidsreis

Excellent - highly recommend 17 @ Peppertree.

Elize at 17 @ Peppertree was exceptionally accommodating and helpful. Recognizing that my colleague would be working late and arriving late, she went above and beyond to ensure a smooth experience, enabling him to check in and out effortlessly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kosie O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

100%.

Alles was merkwaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Sal hoog aanbeveel vir mense wat 'n nice oornag plekkie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Ek bly so lekker by 17 @ Peppertree.

Die akkommodasie is so mooi netjies, skoon, rustig en veilig. Alles is daar wat jy mag benodig en die ontvangs is altyd baie vriendelik. Ek geniet dit altyd so baie om daar te oornag en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Enkelreisiger

Perfect accommodation.

Cosy and well-equipped for all my needs. Elize is a perfect host who goes above and beyond to accommodate her guest's needs. I look forward to my next trip and will look no further than this venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Enkelreisiger

Safe haven.

Elize was the perfect hostess, she checked in on me to ensure that I was settled and comfortable, the space is perfect for a solo female, it felt like home for the three days I stayed, would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste bestemming op ons wittebrood.

Baie hartlike ontvangs. Spesiale verwelkomingsgeskenkie - sjampanje ens. Mooi kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Baie rustige, netjies, skoon en fantasiese akkommodasie.

Ek het al verskeie kere hier oornag en elke keer is ek so tevrede. Die gasvrou is so vriendelike en behulpsaam en die akkommodasie is elke keer so mooi skoon en netjies en alles is daar wat jy benodig vir 'n heerlike rustige verblyf. Die omgewing is ook baie veilig en rustig en naby groot winkelsentrums en die N1. Ek kan die verblyf vir enige enkellopende reisiger of getroude paartjie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniëlle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustig gewees.

Dit was baie rustig, presies wat ons nodig gehad het. Ons het die stilte baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brooke W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brooke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Very cozy and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and beautiful place.

Wonderful stay in South Africa. The host was most gracious in welcoming us and providing daily updates of the loadshedding schedule. Definitely recommend it to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Enkelreisiger

A home away from home. Comfort, cleanliness and the suburb is wonderful.

I would recommend anyone to visit the establishment. The hostess is professional, friendly and ready to welcome her guests with a wonderful disposition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Accommodation was a really great, clean, neat, tidy, quiet, etc. Owner/Manager is customer-centric. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie N

Heerlik.

Die ervaring was goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brooke W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brooke W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect place to rest.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Stil en veilig met goeie diens. Die voëltjies maak jou vroegoggend wakker sodat jy 'n entjie kan gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Willie, vir julle mooi woorde. Ek verwelkom julle graag terug. Julle is 5-ster gaste.

17 @ Peppertree
Ericka V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V
Enkelreisiger

Gasvrye ontvangs, baie netjies en in 'n veilige omgewing.

Sal vir seker weer van die akkommodasie gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liné T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liné T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit is 'n fantastiese gastehuis. Baie rustig, netjies en skoon. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Lekker, rustig en gemaklik.

Ek het al verskeie kere hier oornag wanneer ek Kaap toe gaan vir my werk en dit bly net baie lekker om hier te bly. Dit is veilig en so rustig en die verblyf is altyd mooi skoon, netjies, pragtig en rustig. Ek kan dit beslis aanbeveel, jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en uitstekende, netjiese fasiliteit.

Elize, die eienares, het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Die kamer was uiters netjies en getuig van goeie smaak en respek vir gaste. Alle benodigdhede is voorsien, asook ekstras soos netjies verpakte sjokolade en beskuit. Voornemende besoekers kan met vrymoedigheid by 17@ Peppertree bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuwe intrekers.

Ongelooflik vriendelik en baie netjies. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangename verblyf.

Net een nag oorgebly, maar baie lekker geslaap in stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Enkelreisiger

It was a very clean place with all necessities.

A great welcoming place. Easy to access and friendly host. Very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou, alles wat jy nodig het. Pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek en besonders netjies.

Baie netjiese en besonderse skoon plek, een van beste plekke wat ons nog oornag het. Gasvryheid van hoogstaande gehalte. Sal beslis in toekoms weer daar oornag as geleenthede dit voor down. Baie dankie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaspard H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaspard H
Besigheidsreis

Fantastic place.

Area is safe and room clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murietha B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Murietha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekke gebly en was baie veilig.

Dit is veilig en naby als. Mooi skoon en die gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Best all-round pitstop always!

Neat, spacious, lovely home away from home. Host is amazing! You want for nothing when staying here. Close to shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne S
Enkelreisiger

Dit was 'n 5 ster-plek met 5 ster-behandeling.

Alles was netjies, skoon en Covid vriendelik. Ek't veilig gevoel. Ek sal definitief hierdie diamant van 'n plekkie aanbeveel vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable stay. We had all we needed. Thank you.

Our stay exceeded our expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzana B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Enkelreisiger

Absoluut fantasies.

Ek het al verskeie kere hier oorgebly en elkeen was dit baie lekker om hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André U
Besigheidsreis

Gerieflik

Vriendelik. Stil en genoeg koffie en melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C
Enkelreisiger

Lieflike plekkie!

Baie baie netjies en op baie goeie standaard. Baie dankie Elize vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Petra. So bly jy het dit geniet. Sien jou weer sommer een van die dae.

17 @ Peppertree
Clinton K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton K
Enkelreisiger

Uitstekende diens en baie veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Beste Clinton,
Ek is baie bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Dankie vir jou resensie. Ek hoop om jou gou terug te verwelkom.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Renier B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B
Besigheidsreis

Puik, skoon, netjiese, verblyf

Elize is baie trots op haar plekkie en mens kan dit sien. Sy is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was meer as genoeg vir my behoeftes. Die ligging is ook naby als wat n mens nodig het. Ek sal definitief enige tyd weer by 17@Peppertree oornag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Besigheidsreis

Als was uitstekend! Sal beslis terug wees.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lion K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lion K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik! Alles op sy plek. Meer dan genoeg elektroniese herlasi geriewe!

Gerieflik ingerig - puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Lionel. Dis so lekker om te hoor dat my gaste hulle verblyf geniet. Ek hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Gesond bly.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Mark B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Enkelreisiger

It was well priced, friendly management and welk designed and clean.

My stay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Thanks so much Mark! I am super happy when my clients enjoy their stay. Hope to see you soon. Stay safe. Elize

17 @ Peppertree
Elzana B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Besigheidsreis

Rustig, gesellig, netjies en pragtig.

Ek het nou al verskeie kere terug gekom om hier oor te bly want dus absoluut heerlik en elke sent werd. Goeie ligging, baie rustig, stil, netjies en mooi plek in 'n veilige buurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Dankie Elzana vir jou mooi resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Gesond bly.
Groete,
Elize

17 @ Peppertree
Tracy V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Beslis 'n tweede tuiste! "Home away from home" vir my.

Ek het nou al 'n paar keer hier gebly, en sal altyd terugkeer, sonder twyfel, met of sonder my metgesel. Of jy nou kom vir werk of vakansie, alles wat jy nodig het is daar. Elize maak dit so maklik om hier te wil bly! Aandag aan klein dingetjies, die ekstras, die 'personal touch'. Elize, jy is die beste gasvrou ooit! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Liewe Tracy. As ek maar my gaste ook kon "rate" het jy vol sterre gekry!! So 'n voorreg om sulke lekker mense soos jy te leer ken. Sien gou weer. Groete, Elize

17 @ Peppertree
Adrian K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adrian K
Enkelreisiger

Really nice and clean little place and I had complete privacy. Will definitely come again to unwind and for the peace an quiet I needed.

Very nice affordable and private place. Maybe just the WiFi which cut off at times. But overall I liked the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Hi Adrian,
So glad you enjoyed your stay. Please let me know next time the Wi-Fi gives trouble as I will gladly sort it out for you. Hope to see you soon.
Stay safe.

17 @ Peppertree
Anneke P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Enkelreisiger

Regtig 'n aangename tydjie gehad. Alles was perfek, baie dankie.

Die kamer was netjies, skoon en alles was perfek. Eienaar is baie behulpsaam gewees en ek het regtig tuis gevoel. Sy loop regtig 'n ekstra myl vir jou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie, Anneke. Dis altyd heerlik om te hoor my gaste kuier lekker. Ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Elize.

17 @ Peppertree
Elzana B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B
Enkelreisiger

Ek het heerlike gekuier, baie netjies, mooi, stil en rustig. Alles is daar wat jy benodig.

Al wat bietjie pla is die pakering, dis nie agter 'n veiligheidshek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Gelukkig het ons 'n baie lae misdaadsyfer a.g.v sekuriteitspatrollies en is daar spreiligte wat aankom indien daar beweging opgetel word. Ek hoop ek sien jou gou weer.

17 @ Peppertree
Lucas S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S
Enkelreisiger

Uiters goeie gasteverwelkoming.

Baie mooi en netjiese gastehuis, en naby baie winkelsentrums asook noodsaaklike mediese dienste. Baie vriendelike en bedagsame eienares wat sal help sover moontlik met enige versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Lucas. Ek verwelkom jou graag weer terug. Met waardering, Elize.

17 @ Peppertree
Tracy V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Waarde vir geld, en goeie ligging.

Ek het slegs 1 dag/nag daar spandeer, maar Elsa was van begin tot einde 'n absolute droom van 'n gasvrou! Vriendelik en behulpsaam, en heeltemal voldoen aan COVID regulasies. Die eenheid is mooi netjies, skoon, en ruim vir die koste. Ten volle toegerus met koffie/tee/koeldrank fasiliteite. Handdoeke, DStv, Netflix, en puik WiFi ! Stil area, wat dit baie aangenaam maak. Oop parkering, maar onder 'n boom vir koelte, en steeds veilig met 24 uur sekuriteit in die area. Ek reis gereeld, en het al verskeie plekke oornag, en kan met gemak hierdie eenheid aanbeveel. Ek sal self beslis gou weer hier kom inloer. Dankie Elsa!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Tracy. Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. Ek hoop om jou gou weer te verwelkom. Met waardering, Elize.

17 @ Peppertree
Hendry S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great stay.

What a wonderful place. I had great time. The place is so safe and the hostess was so helpful and she welcomed us with warm heart. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Thank you so much Hendry. I appreciate your support. Hope to see you soon.

17 @ Peppertree
Michael F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Fantastiese diens.

Pragtige akkommodasie. Veilige, lieflike omgewing. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Peppertree se terugvoer

Baie dankie Michael. Ek hoop om jou gou terug te kan verwelkom. Voorspoedige 2021. Groete Elize

17 @ Peppertree
Annette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Enkelreisiger

Heerlik.

Baie welkom laat voel met klein, ekstra details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peperboomsingel 17, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4232bc184ee7ebddf2ada244520e64401d847813d659bf04924ffae26ef4ff44ff5dfac4fb0d284a584650ba8fdf2d1c51be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 17 Peperboom Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867256901739 18.678082711721