Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 @ Springbok

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir 17 @ Springbok
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anelize J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J
Gesin met tieners

'n oase vir moeë reisigers.

Pragtige plekkie om in tuis te gaan. Dankie aan Manja en haar man wat ons met ons laat aankoms so tuis laat voel het. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en gerieflike verblyf.

Die blyplek is ruim, netjies, skoon en uitstekend ingerig. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Besigheidsreis

Excellent. Great value for money as well.

It's a fantastic apartment. Bedrooms were great and the bathroom was fantastic. Really beyond expectation. I only made use of the main bedroom and the bathroom and very little of the kitchen, except to make coffee. Super spacious as well. Nothing negative to say about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Ons is bly julle het jul tydjie geniet. Hoop om julle gou weer te ontvang.

17 @ Springbok
Elzane D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens, baie veilig. Daar was genoeg spasie vir 3 volwassenes, 'n kleuter en baba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Vriendelik ontvang, selfs de honde. Alles was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Baie vriendelike ontvangs, en alles waaraan mens kan dink is beskikbaar in die woonstel. Mens kan sommer 'n week daar tuisgaan, dit voel soos 'n huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het ons verblyf baie geniet! Dit was baie netjies en toegerus met alles en nog meer wat benodig word. Die gasvryheid was wonderlik en vriendelik. Daar is aircon in elke vertrek en veilige parkering. Ons sal verseker weer hier bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Hi Adri, baie dankie dat julle 17@Springbok deelgemaak het van julle vakansie. Ons sien graag weer.

17 @ Springbok
Hannes Theron T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes Theron T
Gesin met tieners

Baie, baie lekker.

Baie lekker. Alles waarvoor jy kan vra en nog. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Dankbaar julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom by ons.

17 @ Springbok
Nicolene J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met vriende

Easy accessibility. Very friendly people.

Wonderful place to stay. The owner was very friendly and helpful. I would book again in a heartbeat. Loved the house and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

So lovely meeting you! You will always be welcome. Hope to see again soon.

17 @ Springbok
Francois L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ons het so lekker gebly. Die woonstel is ruim en baie netjies. Manja was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies en baie smaakvol. Baie vriendelike ontvangs.

Hierdie eenheid is ongelooflik netjies en smaakvol. Sal beslis weer daar gaan bly en ook aanbeveel aan ander gaste. Daar was geen tekort aan enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Hi Chrisna, dankie baie vir jul pragtige resensie. Ons het so lekker met julle gesels en hoop om gou by Sontyger daar by julle te gaan kuier.

17 @ Springbok
Kayla M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla M
Gesin met tieners

Wonderlik.

Plekkie is mooi ingerig, mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap en resensie. Julle is altyd welkom hier by ons.

17 @ Springbok
Madri B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri B

Baie mooi, netjies, goed toegerus en baie vriendelike diens.

17 @ Springbok, is baie mooi, netjiese en veilige akkommodasie met alles wat jy nodig het en Manja is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Baie dankie Madri. Ons wens julle tonne voorspoed toe.

17 @ Springbok
Elbé J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige gas se droom.

Gasvry, netjies, behulpsaam, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Elbe. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by ons te ontvang na julle lang reis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Manja

17 @ Springbok
Ricardo M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Gesin met tieners

Merkwaardige plekkie.

Lieflike plek. Mense laat jou in vrede met groot behulpsaamheid op elke aspek. Plek is puik met alles wat jy nie verwag nie. Dankie Manja en gesin. Sien weer gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle by ons te kon hê. Onthou julle moet Etosha ook kom besoek, dan sien ons julle weer. Manja

17 @ Springbok
Dirk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Hoogs aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Dirk, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Laat weet, dan reël ons weer vir julle 'n lekker ribbetjie. Groete, Manja.

17 @ Springbok
Innocent H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innocent H
Gesin met klein kinders

Our stay at 17 @ Springbok was fantastic.

17 @ Springbok is very clean and the host was nice to us and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

17 @ Springbok se terugvoer

Dear Innocent, thank you so much for the wonderful review. We look forward to welcoming you back again soon.

17 @ Springbok
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2cf83ae507c79bfef2d76d8251de496c43b9457f080bcd7922a40e926f842a852f11b4fc4ed6526b42ddcc1326880db44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem