Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 @ Springbok

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

17 @ Springbok het 'n aparte ingang en is sentraal in 'n rustige woonbuurt in Windhoek geleë, slegs 2 km van Grove Mall af. Dit bied vir sakereisigers sowel as vakansiegangers gerieflike verblyf met al die nodige toebehore.

Die woonstel het moderne afwerkings en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers is toegerus met lugversorging, werkspasie en spieëlkas met haardroër vir ekstra gerief. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en wasbak. Linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, elektriese ketel en eierkoker, eetgerei en al die nodige breekware toegerus. Ontspan in die ruim sitkamer met 'n lekker boek, of geniet jou gunstelling reeks op DStv.

17@Springbok bied gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek. Die alarmstelsel is gekoppel aan 'n sekuriteitseenheid vir ekstra gemoedsrus.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 @ Springbok sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 17 @ Springbok
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink 17 @ Springbok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springbokstraat 17, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2cf83ae507c79bfef2d76d8251de496c43b9457f080bcd7922a40e926f842a852f11b4fc4ed6526b42ddcc1326880db44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 17 Springbok Street Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.599117688091 17.08562343397