Umdloti Akkommodasie by 17 Cascades | LekkeSlaap
+13
+13

17 Cascades

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Cascades is ’n volledig gemeubileerde selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Cascades-kompleks wat oor Umdloti Beach op KwaZulu-Natal se Dolfynkus uitkyk.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Die woonstel het lugversorging en badhanddoeke.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het ’n sitarea met ’n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na ’n balkon met meubels en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die Cascades-kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad en klubhuis. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Cascades sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir 17 Cascades
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bellamont-rylaan 17, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Cascades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH4t63jodrsAxbgFJ9jRMxxC8i6hrOMy1EXRGjhrsFWIoTzXenu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 17 Bellamont Drive Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.666313 31.119534
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za