Hibberdene Akkommodasie by 17 Club Med Resort | LekkeSlaap
+26
+26

17 Club Med Resort

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel, Club Med Resort, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

17 Club Med Resort is 'n selfsorg-rondawel in die veilige Club Med Resort in Hibberdene. Die kothuis is ideaal vir gesinne of paartjies en is slegs 1,4 km vanaf Hibberdene se hoofstrand en winkelsentrum.

Dié kothuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, ketel, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n addisionele stapelbed, sitplek en 'n platskerm-TV. Buite is 'n piekniektafel en parkeerplek is beskikbaar.

Die Club Med Resort bied 'n 24 uur-sekuriteitdiens, gemeenskaplike swembad, tuin en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 Club Med Resort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir 17 Club Med Resort
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Capri-singel, Club Med Resort, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 17 Club Med Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel, Club Med Resort, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF3MbWFLv1kL99MxFwle31pAG4YWmby2JEUFlBUWkbhLsyLsPqE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Capri Crescent Club Med Resort 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -30.578069 30.565899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za